# Eskom has announced plans to replenish emergency reserves and stabilise the grid this weekend as Stage 3 load-shedding continues. Koeberg Unit 2 remains offline, along with two Kusile units impacted by coal supply issues following adverse weather in the area. Eskom spokesperson Daphne Mokoena says extra engineering resources are being deployed to expedite repairs. […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sal vandag die jongste inligting verskaf oor kragopwekking terwyl Suid-Afrika steeds fase 3-beurtkrag trotseer. Eskom skryf die situasie toe aan die onverwagte uitskakeling van Koeberg se eenheid-2 en steenkoolvoorsieningskwessies wat twee eenhede van Kusile raak. Die kragvoorsiener beplan om teen Maandag ses-duisend-200 MegaWatt terug te plaas […]
# Die Wes-Kaapse regering daag die nasionale Departement van Menslike Nedersetting se besluit uit om 300-miljoen-rand aan sy behuisingsfondse te besnoei. Dit sluit ‘n 200-miljoen-rand vermindering in behuisingsontwikkeling in en ‘n 100-miljoen-rand se besnoeiing vir die opgradering van informele nedersettings. Die provinsie het reeds beplan vir die volle befondsing en vra die besluit moet herroep […]
# Die Wes-Kaapse regering het ‘n ooreenkoms van verstandhouding onderteken met die Nasionale Sake-inisiatief om klimaats- en ekonomiese ontwikkeling te bevorder. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het klimaatsverandering as voorkeur-aandag beskryf en die provinsie se vinnige groei in hernubare energie beklemtoon. Meyer sê die ooreenkoms, wat met 20 miljoen-rand uit […]
# Die vakbondfederasie Cosatu het die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, se oproep aan die regering verwelkom om die befondsingstekort aan te vul wat veroorsaak is deur Amerika se besluit om die presidensiële noodplan vir Vigs-verligting te beëindig. Sowat 500-duisend MIV/Vigs-pasiënte maak staat op die program. Matthew Parks van Cosatu moedig die minister van Finansies, […]
# GIWUSA veroordeel RCL Foods se 226-persent winsgroei en noem dit uitbuiting. Die onderneming se inkomste het 34,4-miljard-rand bereik, maar volgens berigte verarm werkers weens hul lae salarisse met 13-miljoen Suid-Afrikaners wat honger ly. GIWUSA eis ‘n minimumloon van 15-duisend-rand, voedselprysregulering, ‘n einde aan voedselvermorsing en die nasionalisering van monopolieë:
# Eskom het aangekondig fase 3-beurtkrag is ingestel van 2-uur vanmiddag tot 5-uur Maandagoggend weens die verlies van twee-duisend-700 MegaWatt oor 14-uur. Dit volg op die onverwagte uitskakeling van Koeberg se eenheid-2 in Kaaptad, wat die hele kernkragstasie vanlyn gelaat het. Twee eenhede van Kusile in Mpumalanga word ook geraak deur steenkoolvoorsienings-probleme. Eskom hoop om […]
# Eskom has announced that Stage 3 load-shedding will be enforced from 2 pm today until Monday 5 am due to the loss of two-thousand-700-MegaWatts over 14 hours. This follows the unexpected shutdown of Koeberg Unit 2 leaving the entire nuclear power station offline and two Kusile units are affected by coal supply issues. Eskom […]
# Eskom stel vanmiddag om twee-uur Fase 3-beurtkrag in werking, wat na verwagting tot Maandagoggend vyfuur sal voortduur. Dit volg na die verlies van twee-duisend-700 Megawatt oor die afgelope 14 uur.