# Struggling Japanese automaker Nissan announced that chief executive Makoto Uchida would step down, a move that follows the failure of merger talks with rival Honda. Nissan earlier announced thousands of job cuts and a 93-percent plunge in first-half net profit. Moody’s has downgraded Nissan’s credit rating to junk, citing its weak profitability driven by […]
# Die Afrika-finansieringskorporasie fokus daarop om binnelandse kapitaal van Afrika-pensioenfondse en institusionele beleggers te mobiliseer om beleggings op die vasteland te ondersteun. Die uitvoerende hoof, Samaila Zubairu, het die behoefte aan meer plaaslike befondsing beklemtoon en beraam dat tot 364 miljard-rand van binnelandse pensioenfondse kan kom. Die korporasie beplan ook om inisiatiewe regoor Afrika uit […]
# Die Instituut vir Ekonomiese Geregtigheid verwerp die regering se plan om die Maatskaplike Verligtingshulptoelaat te skrap om ‘n tekort van 60-miljard-rand te dek. Siyanda Baduza van die Instituut het aan die SABC gesê hulle ontleding van die vorige begroting toon die regering het bykomende befondsing vir maatskaplike hulpverligting, gesondheid en ondwerwys nodig. Hy kritiseer […]
# Build One South Africa vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om op ekonomiese groei en werkskepping te fokus in môre se begrotingsrede. Die party het 76-miljard-rand se bestedingsbesnoeiings identifiseer, insluitend die vemindering in reddingsboeie vir staatsondernemings, die verkleining van die kabinet en die skrapping van BBP-beskerming vir politici. Hulle waarsku teen nuwe belastings […]
# Die EFF sê hy verwerp ‘n voorgestelde kleiner verhoging in die BTW-koers, sowel as die voorstel om die toelaag vir maatskaplike noodhulp te sny as alternatief sodat die toelaag kan voortgaan. Die EFF se woordvoerder, Thembi Msane, sê die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, het voorgestel 800-miljard-rand kan ingevorder word indien die […]
# Build One South Africa has urged Finance minister Enoch Godongwana to focus on economic growth and job creation in tomorrow’s budget speech. The party has identified 76-billion-rand in spending cuts, including reducing state-owned enterprises bailouts, trimming the cabinet, and scrapping VIP protection for politicians. They warn against new taxes and call for more investment […]
# Die Stad Kaapstad is besig met ‘n uitvoerbaarheidstudie oor die ikoniese onvoltooide snelwegbrug op die Strandgebied. Bouwerk het in die 1970’s begin maar is in 1977 gestaak weens begrotingstekorte. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Beweeglikheid, Rob Quintas, het die studie bevestig. Die voormalige minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het beraam die voltooingskoste sal sowat 1,8-miljard-rand […]
# The Africa Finance Corporation is focusing on mobilising domestic capital from African pension funds and institutional investors, to support investments on the continent. CEO Samaila Zubairu emphasised the need for more local funding, estimating that up to 364-billion-rand could come from domestic pension funds. AFC also plans to expand initiatives across Africa, including launching […]
# The Institute of Economic Justice has rejected the government’s plan to scrap the Social Relief Grant to cover a 60-billion-rand shortfall. Speaking to the SABC, the institute’s Siyanda Baduza says their analysis of the previous budget shows government needs additional funding for social relief, health, and education. He criticised the decision, stating it unfairly […]