# Voormalige Eskom kontrakteur Michael Lomas, ‘n verdagte in ‘n 1,4-miljard korrupsie saak, is twee-miljoen-rand borgtog in die Hooggeregshof in Johannesburg toegestaan. Die fondse is toegestaan vir die opknapping van die Kusile-kragstasie in Mpumalanga tussen 2014 en 2017. Lomas and 11 ander persone word aangekla op meer as 40 aanklagte van korrupsie. Lomas se verhoor […]
# Business Leadership South Africa het die Parlement versoek om infrastruktuur-befondsing in begrotingsdebatte voorrang te gee om ekonomiese groei aan te dryf. Die uitvoerende hoof, Busi Mavuso, het beklemtoon groei lei tot werkskepping en beter openbare dienste. Mavuso het die behoefte aan vennootskappe tussen die regering en die privaatsektor sowel as beleidshervormings uitgelig om infrastruktuurprojekte […]
# Former Eskom contractor Michael Lomas, accused in a 1.4-billion-rand corruption case, has been granted two-million-rand’s bail by the High Court in Johannesburg. The funds were meant to upgrade Eskom’s Kusile power station in Mpumalanga between 2014 and 2017. Lomas and eleven others are facing over 40 counts of corruption. His trial is set for 20 July next […]
# Die Internasionale Watervereniging se 14de konferensie oor waterherwinning-en-hergebruik vind tans in Kaapstad plaas. Watervolhoubaarheid en -innovering word op die vyf dae-lange konferensie bespreek, met Kaapstad wat beplan om een van die wêreld se grootste fasiliteite vir die hergebruik van water op te rig. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie in Kaapstad, Zahid Badroodien, sê […]
# Business Leadership South Africa has urges Parliament to prioritise infrastructure investment in budget debates to drive economic growth. CEO Busi Mavuso emphasised that growth enables job creation and better public services. Mavuso highlighted the need for government-private partnerships and policy reforms to accelerate infrastructure projects. She urged lawmakers to ensure the budget stimulates economic […]
# The 14th International Water Association conference on Water Reclamation and Reuse is taking place in Cape Town. The five-day conference will discuss water sustainability and innovation as Cape Town plans to implement one of the world’s largest water reuse facilities. Mayoral committee member for Water and Sanitation in Cape Town, Zahid Badroodien said the […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria sal môre ‘n aansoek aanhoor teen die afskakeling van analoog-TV wat vir 31 Maart vasgestel is. Die aansoek word deur e.tv en mediawaghonde gebring wat hulle kommer uitgespreek het oor die uitwerking wat dit sal hê op miljoene mense in agtergeblewe gemeenskappe wat nie toegang tot digitale televisie het nie. […]
# The High Court in Pretoria will tomorrow hear a legal challenge against the analogue TV switch-off set for 31 March. The applications brought by e.tv and media watchdogs cite concerns about the impact of no access to television for millions of marginalised communities. SABC Group CEO Nomsa Chabeli told SACB News that this free-to-air […]
# Die uitvoerende hoof en adjunk-groepshoof van Standard Bank Suid-Afrika, Kenny Fihla, het ná 18 jaar bedank. Fihla, is van vandag met afwesigheidsverlof en begin op 17 Junie in die rol van uitvoerende hoof en uitvoerende direkteur van die Absa-groep en Absa Bank, onderhewig aan regulatoriese goedkeuring. Standard Bank sê dit was ‘n voorreg om […]