# Die adjunkminister van Openbare Werke, Sihle Zikalala, sê planne vorder om ‘n klein hawe in die Ray Nkonyeni-distrik aan KwaZulu-Natal se Suidkus te ontwikkel. Die projek, ter waarde van een-miljard-rand sluit ‘n bootlanseerplek en visserye in, wat na verwagting duisende werksgeleenthede sal skep. Zikalala het tydens die Umdoni-beleggingskonferensie gesê die program sal na ander […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa’s democracy has made meaningful progress since 1994, with improvements in education, healthcare, housing and land reform. Responding to the Presidency’s budget vote debate, Ramaphosa reaffirmed the government’s commitment to constitutional principles and the work of the government of national unity. He called on members of Parliament to support […]
# Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago sê Afrika se prioriteite insluitend klimaatsverandering, oorgrens-betalings en die hoë koste van kapitaal, bly die kernsake by die G20, ten spyte van gesprekke oor tariewe. In gesprek met Reuters, in Zimbali, KwaZulu-Natal, het Kganyago gesê die sentrale banke van Afrika beoog om handel te vergemaklik deur oorgrens […]
# Public Works deputy minister, Sihle Zikalala, says plans are progressing for the construction of a small harbour in the Ray Nkonyeni District on the KZN South Coast. The one-billion-rand project includes a boat launch site and fisheries, expected to create thousands of jobs. Speaking at the Umdoni Investment Conference, Zikalala said the programme will […]
# Voorsitter van die Afrika-paneel, Trevor Manuel, sê dringende wêreldwye optrede is nodig om Afrika se verslegtende skuldkrisis aan te spreek. In ’n gesprek met die G20 Suid-Afrika-kanaal tydens ’n G20 Finansiële sektor geleentheid in KwaZulu-Natal, het Manuel beklemtoon dat die ryker noordelike lande verantwoordelik gehou moet word terwyl suidelike G20-lande ‘n verenigde front moet […]
# Reserve Bank Governor Lesetja Kganyago says Africa’s priorities including climate change, cross-border payments, and high capital costs remain central at the G20, despite tariffs talks. The G20 talks on tariffs began today amid rising global tension over US tariffs and currency debates. Speaking to Reuters, in Zimbali, KwaZulu-Natal, Kganyago said African central banks aim […]
# Africa Expert Panel chairperson, Trevor Manuel, says urgent global action is needed to address Africa’s mounting debt crisis. Speaking to the G20 South Africa channel at a G20 Finance Track event in KwaZulu-Natal, Manuel stressed that richer northern countries must be held accountable as G20 southern nations should create a unified force behind a […]
# Sakeliga en TLU SA het ‘n Hooggeregshofaansoek ingedien om die Departement van Water- en Sanitasie te verhoed om onregmatig skuld vir watergebruik wat reeds verval het, in te vorder. Hulle voer aan waterrekeninge verval na drie jaar kragtens die Verjaringswet. Die Departement het dit wel in 2021 erken, maar het sedertdien sy standpunt verander. […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die Suid-Afrikaanse Eiendomseienaarsvereniging se poging om die metro se pro-arm begroting te keer, is daarop gemik om hul eie gevestigde belange te beskerm en hulle eie winste bo die belange van die stad se inwoners te stel. Hill-Lewis het verwys na die vereniging se hangende Hooggeregshofaansoek vir […]