# Business Leadership South Africa se uitvoerende hoof, Busi Mavuso, het ’n herevaluering van die Suid-Afrikaanse Motorbedryf-meesterplan van 2018 versoek na aanleiding van dreigende Amerikaanse tariewe op Suid-Afrikaanse voertuiguitvoere. Sy versoek in haar jongste nuusbrief onmiddellike onderhandelings met Amerikaanse leiers, aangesien die sektor 6,5-persent van sy voertuie na die VSA uitvoer. Mavuso beklemtoon die instelling […]
# Business Leadership South Africa CEO Busi Mavuso has called for a reassessment of the 2018 South African Automotive Industry Masterplan following looming US tariffs on South African vehicle exports. In her latest newsletter, Mavuso urges immediate engagement with US leaders as the sector exports 6.5-percent of vehicles to the US. She stresses the implementation […]
# Aansoeke vir Fase 5 van die Basiese Onderwys Indiensnemingsinisiatief het amptelik geopen. Jong Suid-Afrikaners van 18- tot 34-jaar-oud word versoek om op die sayouth.mobi-portaal aansoek te doen vir die meer as 204-duisend poste landwyd. Deelnemers kan onderwys- en algemene assistente by skole wees. Die program, ondersteun deur die Presidensiële Indiensneming-stimulus, het ten doel om […]
# Die EFF het in die Wes-Kaapse Hooggeregshof aangevoer die beplande BTW-verhoging wat volgende week in werking tree, is ongrondwetlik en sal ongelykheid vererger. Die party stem saam met die DA dat die verhoging ‘n skending van die Handves van Regte is en dat dit die armes geweldig sal benadeel. Die party se regsverteenwoordiger, Tembeka […]
# Applications for Phase five of the Basic Education Employment Initiative have officially opened. Young South Africans aged 18 to 34 are urged to apply via the sayouth.mobi portal for over 204-thousand positions nationwide. Participants will serve as education and general assistants in schools. The programme, supported by the Presidential Youth Employment Initiative, aims to […]
# The EFF has told the High Court in the Western Cape that the planned VAT increase set to come into effect next week, is unconstitutional and will worsen inequality. Arguing alongside the DA, the red berets say the hike violates the Bill of Rights and disproportionately affects the poor. The party’s legal representative, Tembeka […]
# Die leier van BOSA, Mmusi Maimane, bevraagteken die deursigtigheid rakende die voortgesette betalings van die Covid-19-toelaag aan die taxibedryf. ‘n Bedrag van 408-miljoen-rand word in die 2025/26-begroting toegeken. Hierdie eenmalige bydrae het ten doel om die oorblywende 53-duisend-407 kwalifiserende operateurs wat nog ondersteuning moet ontvang, te help. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, het kommer […]
# Nedbank Korporatiewe en Beleggingsbankdienste het drie prestige-pryse ontvang op vanjaar se Globale Bank-en Markte: Afrika-toekennings. Die toekennings is vir Plaaslike Geldeenheid-Leningstransaksie van die Jaar vir die finansiering van Kaapstad se infrastruktuur, die ESG-Verbandstransaksie van die Jaar vir die Volhoubaarheidsvlak 2-verband van 2,1-miljard-rand wat vrouebemagtiging ondersteun; en Eiendomsfinansieringstransaksie van die Jaar vir die hervorming van […]
# Die DA het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, daarvan beskuldig dat hy sy grondwetlike magte oorskry het toe hy sonder parlementêre goedkeuring die BTW-verhoging aangekondig het. Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap hoor vandag ‘n dringende aansoek van die DA en EFF om hom te verbied om BTW volgende maand te verhoog. Die DA […]