# Die regering het ʼn bykomende waarborg van 94,8-miljard-rand aan Transnet toegeken wat bestaan uit 48,6-miljard-rand om oor die volgende vyf jaar skuld te delg, en 46,2-miljard-rand om die instelling teen verdere negatiewe kredietgraderings te beskerm. S&P Global het Transnet se kredietgradering afwaarts aangepas weens ʼn jaarlikse kontantgebruik van 13,5-miljard-rand en versuim om volume-teikens te […]
# FlySafair sê hy gaan voort met ʼn bestendige maar beperkte vlugskedule terwyl die vlieënier-staking se tweede week begin. Stakende vlieëniers wat deur Solidariteit verteenwoordig word, het ʼn nuwe aanbod oor salarisse en diensvoorwaardes wat die maatskappy oor die naweek gemaak het, verwerp. Die vakbond sê geskille oor ʼn vergoedingsaanbod en skofroosterstelsel is steeds nie […]
# President Donald Trump sê Amerika en die Europese Unie het ʼn handelsooreenkoms-raamwerk bereik wat ʼn oorkoepelende tarief van 15-persent sal hef op alle EU-goedere wat Amerika invoer. Dit volg nadat Trump aangekondig het heffings op die meeste goedere uit die EU sal van 1 Augustus af van die 10-persent universele basislyn tot 30-persent verhoog […]
# Government has approved additional guarantee support of 94.8-billion-rand for struggling state-owned Transnet. The new guarantee comprises 48.6-billion-rand to cover all debt redemptions over the next five years, and an additional 46.2-billion-rand to mitigate against further credit rating actions. S&P Global downgraded Transnet’s credit rating due to cash burn of 13.5-billion-rand annually and failure to […]
# FlySafair says it continues to operate at a stable but reduced flight schedule, as the pilots’ strike enters its second week. Striking pilots represented by Solidarity rejected a new wage offer and conditions of service that the company made over the weekend. The union says disagreements over a three-year pay offer and shift rostering […]
# President Donald Trump says the US and the European Union have reached a trade deal framework, which will impose a blanket tariff of 15-percent on all EU goods imported to America. This comes after Trump announced duties on most EU goods would be increased from the ten-percent universal baseline to a 30-percent levy on […]
# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, om dringend ‘n handelsooreenkoms met die Verenigde State te finaliseer en waarsku dat 100-duisend werksgeleenthede op die spel is. DA-woordvoerder Toby Chance sê onderhandelinge is enkele dae voor die sperdatum van 1 Augustus nog nie afgehandel nie, met geen […]
# Die leier van die ANC Veteraneliga, Snuki Zikalala, het die voorgestelde Amerikaanse Wet op die Hersiening van Bilaterale Betrekkinge verwerp en sê dit het nie bestaansreg nie. Zikalala het aan SABC News gesê die wetgewing wat top-ANC-lede vir moontlike sanksies teiken, spruit voort uit Suid-Afrika se steun vir die Palestyne en bande met lande […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het alle betalings uit die Uitgebreide Openbare Werke-program na die Matjhabeng-munisipaliteit in die Vrystaat opgeskort na aanleiding van berigte van buitensporige salarisse wat aan mense met politieke bande betaal is. City Press het onthul dat voormalige raadslede en ampsdraers meer as 31-duisend-rand per maand verdien, […]