# The Competition Commission says jurisdiction under the Competition Act is primarily statutory. Senior counsel Tembeka Ngcukaitobi told the Constitutional Court that the Act applies to all economic activity within South Africa, and also conduct outside the country if it affects the Republic. He argued that markets ignore borders, and stressed that the Act provides […]
# South Africa Wine has outlined strategic priorities in response to the Bureau for Food and Agricultural Policy’s Baseline 2025 report, which projects wine production volumes stabilising below historic levels. SA Wine CEO, Rico Basson, says the industry must focus on value over volume, climate adaptation, market diversification and inclusivity. Key priorities include vineyard renewal, […]
# Die Mededingingstribunaal se regsverteenwoordiger, Tembeka Ngcukaitobi het die vyf vermeende sleutelstrategieë wat banke gebruik om die rand te manipuleer, in die Konstitusionele Hof uiteengesit. Dit sluit in die koördinering van transaksies, die terughou of omkeer van transaksies, om die 4-uur middag-prysvasstelling te beïnvloed, valse aanbiedinge, en die uitruil van sensitiewe markinligting. Ngcukaitobi voer aan […]
# Solidariteit sal aandring op indringende optrede nadat die myngroep Assmang kennis gegee het oor die moontlike sluiting van sy Beeshoek ysterertsmyn naby Postmasburg in die Noord-Kaap. Die myn se enigste groot kliënt, ArcelorMittal SA, is tans onder geweldige finansiële druk. Solidariteit sê hy sal aan die afleggingsgesprekke deelneem, met 688 permanente poste wat op […]
# The Competition Tribunal’s senior legal counsel Tembeka Ngcukaitobi outlined five key strategies allegedly used by banks to manipulate the rand. These include coordinating trades, withholding or reversing trades, influencing the 4 pm currency fix, placing fake bids, and sharing sensitive market information. Ngcukaitobi argued these actions breached the Competition Act, amounting to market division and […]
# Die regsverteenwoordiger vir die Mededingingskommissie, Tembeka Ngcukaitobi, het agt belangrike onderwerpe uiteengesit in die voortgesette randmanipulasie-saak. Die saak ondersoek steeds beweerde samespanning deur 13 banke met die bepaling van die wisselkoers tussen die Amerikaanse dollar en die Suid-Afrikaanse rand tussen 2007 en 2013. Ngcukaitobi sê hulle sal agt kwessies aanpak, insluitend ‘n enkele oorkoepelende […]
# Die Buro vir Ekonomiese Navorsing sê Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte is daarvan afhanklik dat die regering en die Suid-Afrikaanse Reserwebank saamwerk aan ‘n nuwe drie-persent-inflasieteiken. Die buro waarsku egter in sy jongste verslag streng staatsbesteding en hoë rentekoerse vertraag die groei, met die bruto binnelandse produk wat na verwagting vanjaar minder as een-persent sal […]
# Future Forex het gevra vir swaar boetes vir banke wat skuldig bevind word in die randmanipulering-sage om toekomstige valuta-manipulering te voorkom. Die Mededingingskommissie appelleer in die Konstitusionele Hof teen die uitspraak van die Mededingingsappèlhof oor 13 banke wat daarvan beskuldig word dat hulle tussen 2007 en 2013 die rand-dollar-wisselkoers gemanipuleer het. Die uitvoerende hoof, […]
# The Competition Commission’s legal representative, Tembeka Ngcukaitobi, has outlined eight key topics for the ongoing rand manipulation case. The case continues to examine alleged collusion by 13 banks in the US dollar – South African rand exchange rate between 2007 and 2013. Ngcukaitobi says they will address eight issues, including a single overarching infringement, […]