# Build One South Africa has welcomed the National Assembly’s passing of the Division of Revenue Bill and the Special Appropriation Bill. The Division of Revenue Bill sets out how government funds are shared across national, provincial and local government. The Special Appropriation Bill provides an additional 13.5-billion-rand for the 2025/26 financial year to address […]
# Die Stad Tshwane vra informele handelaars en klein, medium en mikro-ondernemings om hul ondernemings môre en Vrydag by Olievenhoutbosch se gemeenskapsaal te registreer. Dis deel van die metro se verbintenis om die informele handelsektor te ondersteun en te reguleer. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê sodra alle prosesse afgehandel […]
# The City of Tshwane is calling on informal traders and small, medium, and micro enterprises from Olievenhoutbosch to come and register their businesses at Olievenhoutbosch Community Hall tomorrow and Friday. This forms part of the metro’s commitment to support and regularise the informal trading sector. Mayoral committee member for Economic Development and Spatial Planning, Sarah Mabotsa, […]
# Europese Unie-lande het ooreengekom om sanksies teen Iran uit te brei om dié in te sluit wat die Seestraat van Hormoes versper. Die voortgesette versperring van die deurgang wat normaalweg ‘n vyfde van die wêreld se olie- en vloeibare aardgas-voorraad hanteer, veroorsaak kommer in Europa, wat staatmaak op ingevoerde stralerbrandstof. Die Europese Kommissie se […]
# Die EFF sê die minister van Landbou, John Steenhuisen, kon nie daarin slaag om ‘n samehangende, deursigtige en geloofwaardige verslag aan die Parlement te lewer oor die omvang van die bek-en-klouseer-uitbreking nie. Aangemelde uitbrekings het skerp gestyg van 932 gevalle in Maart tot een-duisend-502 verlede week. Die Wes-Kaap het die afgelope maand geen nuwe […]
# European Union countries have agreed to widen sanctions against Iran to include those responsible for blocking the Strait of Hormuz. The continued blockade of the Strait, which is normally the passage for one-fifth of the world’s oil and liquefied natural gas supplies, is causing concern in Europe, which relies heavily on imported jet fuel. […]
# The EFF says minister of Agriculture John Steenhuisen has failed to provide Parliament a coherent, transparent and credible account of the scale of the foot-and-mouth disease outbreak. Reported outbreaks have increased sharply from 932 cases in March to one-thousand-502 cases by last week. The Western Cape has not reported any new cases for a […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank wys daarop dat die voortslepende oorlog in Iran wesenlike positiewe risiko’s vir inflasie inhou, hoewel hy in hierdie stadium verwag dat inflasie met een persent na weerskante van sy teiken van drie persent kan beweeg. In sy Monetêre Beleidshersiening wat twee maal per jaar uitgereik word, sê die bank hy voorsien […]
# Die ouditeur-generaal se kantoor sê al het die Suid-Afrikaanse Lugdiens in 2024/2025 ‘n wins aangeteken, is die lugredery finansieel buite beheer en sy syfers onbetroubaar. Volgens die redery het hy in die fiskale jaar tot einde Maart 2025 die tweede agtereenvolgende jaar sedert hy in April 2021 uit sakeredding is, wins getoon. Thato Kunene […]