# Die adjunkminister van Toerisme, Makhotso Sotyu, het amptelik die Mthontsi Gastehuis en Konferensiesentrum in KwaMaqoma onthul. Die sentrum beoog om toerisme in die Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap te bevorder. Die fasiliteit van 31-miljoen-rand sluit chalets, ‘n rugsakreisigersherberg, konferensiegeriewe en ondersteunende infrastruktuur in. Sotyu sê die projek sal werksgeleenthede skep en plaaslike ekonomiese ontwikkeling ondersteun […]
# Tourism deputy minister Makhotso Sotyu has officially unveiled the Mthontsi Lodge and Conference Centre in KwaMaqoma, aimed at boosting tourism in the Amathole District Municipality, Eastern Cape. The 31-million-rand facility includes chalets, a backpackers’ lodge, conference facilities and supporting infrastructure. Sotyu says the project will create jobs and support local economic development through partnerships […]
# Die dodetal in die Russiese missiel- en hommeltuigaanval op die Oekraïense hoofstad, Kiëf, het tot 17 gestyg terwyl meer as 90 mense beseer is. Hommeltuie en missiele het woongebiede getref en ‘n gebou van nege verdiepings het gedeeltelik ingetuimel. Dit volg op die Oekraïense president, Volodimir Zelensky, se waarskuwing oor ‘n moontlike nuwe vlaag […]
# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê hulle sal nie langer swyg wanneer die ANC versuim om ander partye te raadpleeg of toegewings te maak in die regering van nasionale eenheid nie. Hy het in Sandton, Johannesburg, aan partylede gesê die ANC moet die magsdelings-ooreenkoms respekteer. Hill-Lewis beskuldig die ANC dat hy sleutel-ekonomiese beleid sonder voldoende […]
# The death toll in the Russian missile and drone attack on the Ukrainian capital of Kyiv has risen to 17 with over 90 people injured. Drones and missiles struck residential buildings, with a nine-storey building partially collapsing. The strikes followed Ukrainian president Volodymyr Zelensky’s warning of a possible new wave of attacks. Moscow says […]
# Die Suid-Afrikaanse boubedryf-reus, Group Five, het amptelik uit sakeredding onttrek ná ‘n suksesvolle herstruktureringsproses van ses-jaar. Die sakereddingspraktisyns Dave Lake en Peter van den Steen het die formele beëindiging van verrigtinge bevestig nadat die herstelplan ten volle ingestel is. Die herstel het finansiële verwagtinge oortref, en die onderneming evalueer die vooruitsig om surpluswaarde aan […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis says the party will no longer remain silent when the ANC fails to consult or compromise in the government of national unity. He addressed party members in Sandton, Johannesburg, and insisted the ANC must respect the power-sharing agreement. Hill-Lewis accused the ANC of pushing key economic policies without sufficient consultation, […]
# Rugby: Suid-Afrika se grootste streekslugdiens, Airlink, het ‘n Embraer E190-straler in groen getooi om sy rol as die amptelike binnelandse lugredery vir die toetsreeks tussen die Springbokke en die All Blacks te vier. Die vliegtuig is by Airlink se verfaanleg in Polokwane, Limpopo, oorgeverf en spog met die reeks se amptelike kenteken. Die uitvoerende […]
# Die verbruikersgoedereprodusent Tiger Brands het 100-persent van die lemoene wat nodig is om sy Oros-koeldrankreeks te vervaardig, die tweede agtereenvolgende sitrusseisoen vanaf Suid-Afrikaanse produsente verkry. Die onderneming sê dit versterk plaaslike landbou, ondersteun boere met ‘n bestendige vraag en verminder die afhanklikheid van invoere. Tiger Brands gebruik jaarliks sowat 45-duisend ton lemoene om Oros-konsentraat […]