# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê hulle beoog om die metro se ekonomie teen 2029 met ‘n gemiddelde 3,9-persent te laat groei en om tussen 17-miljard-rand en 26-miljard-rand aan beleggings te trek. Die metro berei voor om volgende maand die Tshwane Beleggingsberaad aan te bied waar vyf-miljard-rand se beleggings in die oog is. […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya says they are aiming to grow the metro’s economy at an average of 3.9-percent by 2029, and attract 17-billion-rand to 26-billion-rand in investments. The metro is preparing to host the Tshwane Investment Summit next month, where it is targeting five- billion-rand in investments. Moya says they are also aiming to create […]
# Die Konstitusionele Hof het uitspraak voorbehou in die Mededingingskommissie se saak teen banke wat beskuldig word dat hulle die rand teen die Amerikaanse dollar gemanipuleer het. Die saak spruit uit bewerings dat 28 plaaslike en internasionale banke saamgespan het om die rand tussen 2007 en 2013 te beïnvloed. Die kommissie vra die hoogste hof […]
# The Constitutional Court has reserved judgement in the Competition Commission’s case against banks accused of manipulating the rand against the US dollar. The case stems from allegations that 28 local and international banks colluded to rig the rand between 2007 and 2013. The commission is making an appeal to the apex court to overturn […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Japan kan gesamentlik globale stelsels steun wat billike handel, volhoubare beleggings en waardekettingintegrasie ondersteun. Hy het die Suid-Afrika-Japan Sakeforum toegespreek tydens die Tokio Internasionale Konferensie oor Afrika Ontwikkelingsberaad. Meer as 270 Japannese maatskappye het ‘n belangrike teenwoordigheid in Suid-Afrika se ekonomie en onderhou meer as 200-duisend plaaslike werksgeleenthede. […]
# Die vakbondfederasie Saftu doen ‘n beroep op die regering om nie meer steenkool en minerale na Israel te stuur nie, en moedig werkers aan om Israelse goedere te boikot. Dit volg na Amerikaanse sanksies teen amptenare van die Internasionale Strafhof wat beweerde oorlogsmisdade ondersoek. Saftu veroordeel die aanval op Strafhof-regters as ’n poging om […]
# Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging sal van Maandag ‘n weeklange verkoopsending na Nigerië en Ghana lei. Die sending het ten doel om Suid-Afrika se handelsvoetspoor te versterk. Vyftien plaaslike ondernemings, ondersteun deur die Uitvoerbemarking- en Beleggingsbystandskema, sal deelneem. Die program sluit handelseminare, sake-vergaderings en terreinbesoeke in. Minister Parks Tau sê die veldtog […]
# Standard Bank-data toon dat vroue toenemend huise en voertuie koop terwyl hulle sterker kredietprofiele as mans handhaaf. Ten spyte hiervan gebruik mans die bank se funksie vir krediettellings meer gereeld. Shené Mothilal van Standard Bank sê vroue se laer kredietsaldo’s dra by tot hul hoër tellings. Slegs 42-persent van gebruikers van hierdie funksie is […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa and Japan can jointly advocate for rules-based global systems that support fair trade, sustainable investment, and value chain integration. He addressed the South Africa-Japan Business Forum on the sidelines of the Tokyo International Conference on African Development Summit. Over 270 Japanese companies have a notable presence in the […]