# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê hulle sal gesprek voer met Amerikaanse owerhede oor Washington se besluit om ‘n 25-persent tarief op motor- en motoronderdeel-invoere te hef. Hy waarsku die stap kan die Suid-Afrikaanse ekonomie benadeel, met voertuiguitvoere wat 64-persent van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika uitmaak. […]
# Trade, Industry, and Competition minister, Parks Tau, says they will engage with US authorities over Washington’s decision to impose a 25-percent tariff on automobile and auto part imports. He warns the move could hurt South Africa’s economy, with vehicle exports making up 64-percent of African Growth and Opportunity Act trade. The government will also […]
# Denemarke het gevra vir ‘n verenigde EU-reaksie op Amerikaanse waarskuwings teen die gebruik van diversiteitsprogramme in Europese ondernemings, nadat die Amerikaanse president Donald Trump belowe het om dit uit te roei. ‘n Hele paar Franse ondernemings wat in die Verenigde State sake doen of wil doen, sowel as verskeie Deense ondernemings het briewe van […]
# Denmark has called for a united EU response to US warnings to European companies against using diversity programmes, which US President Donald Trump has vowed to eradicate. A few dozen French companies doing or looking to do business in the United States and several Danish companies have received letters from US embassies that included […]
# Eskom en die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit in Gauteng het ‘n belangrike mylpaal bereik met die munisipaliteit wat sy elektrisiteitsrekening vir die eerste keer in maande ten volle betaal het. Dit volg na die ondertekening van die verspreidingsagentkap-ooreenkoms in Oktober wat Eskom die diensverskaffer gemaak het. Eskom streekswoordvoerder, Amanda Qithi sê die venootskap het tot […]
# Eskom and the Emfuleni Local Municipality in Gauteng have marked a major milestone as the municipality fully paid its electricity account for the first time in months. This follows the signing of the distribution agency agreement in October, making the utility the service provider. Eskom regional spokesperson Amanda Qithi says the partnership has led […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson sê die finale forensiese verslag in die omstrede Telkom Towers-projek in Hillbrow, Johannesburg, sal teen die einde van April vrygestel word. Die regering het amper een-miljard-rand spandeer om die voormalige Telkomhoofkwartier te koop en vir die SAPD op te knap, maar die gebou staan leeg […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson has announced that the final forensic report on the controversial Telkom Towers project in Hillbrow, Johannesburg, will be released by the end of April. The government spent nearly one-billion-rand on purchasing and renovating the former Telkom headquarters for SAPS, yet it remains vacant and vandalised. The minister […]
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het rekord inkomste-invordering van twee-duisend-miljard-rand for die 2024/2025 finansiële jaar aangekondig, Dit is ‘n jaar-tot-jaar verhoging van 6,9-persent. Tenspyte van ekonomiese uitdagings, het die SAID ook 447-miljard-rand in belastingterugbetalings gedoen, die hoogste in die geskiedenis van die belastinggaarder. Kommisaris Edward Kieswetter sê prestasie demonstreer die diens se toewyding aan doeltreffende inkomste-invordering […]