# Statistics South Africa says mining production rose by 1.2-percent in September compared with the same month last year. The biggest contributors were platinum, gold, and coal, while manganese and iron ore declined. Compared with August, production was 2.2-percent higher. Stats SA’s Juan-Pierre Terblanche says sales were 8.2-percent higher than in August:
# Die Nasionale Tesourie het begin met die kwantifisering van besparings, uit sy Geteikende en Verantwoordelike Besparingsplan wat lae-prioriteitprogramme en spookwerkers vir verwydering identifiseer. Besparings van 6,7-miljard-rand word in die 2026-begrotingsraamwerk voorsien, insluitend drie-miljard-rand uit bedrog rondom maatskaplike toelaes. Die direkteur-generaal van die Tesourie, Duncan Pieterse, sê die plan beweeg weg van algemene begrotingsbesnoeiings en […]
# Die hoofekonoom van die Mededingingskommissie, James Hodge, het onthul Google oorheers soektogte in Suid-Afrika en gebruik nuusinhoud om betrokkenheid te verhoog sonder om media-bronne te vergoed. Hodge het met die bekendstelling van ddie ondersoekverslag oor die Media- en Digitale Platformsmark, verwys na die die dalende verwysingsverkeer en vooroordeel wat buitelandse media bo gemeenskaps- en […]
# Public Works and Infrastructure minister, Dean Macpherson, has announced that his department has officially joined the Green Building Council of South Africa. Macpherson told the Green Building Convention in Cape Town, that his department will pursue Green Star certifications for new and existing buildings. In addition, his department will train staff as green professionals, […]
# Competition Commission chief economist, James Hodge, has revealed that Google monopolises search in South Africa, using news content to boost engagement without compensating media outlets. Presenting the Media and Digital Platforms Market inquiry report, Hodge highlighted declining referral traffic, and bias favouring foreign media over community and vernacular outlets. Social media platforms, dominated by […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, verwelkom die Mededingingskommissie se finalisering van die Media- en Digitale Platform-markondersoek. Hy loof die inklusiewe proses wat op bewyse gegrond is en let daarop dat bevindings en regstellings van die uiterste belang is vir Suid-Afrika se media-sektor. Tau wys op uitdagings soos krimpende advertensie-inkomste, die […]
# Die kabinet verwelkom vanjaar se mediumtermyn-begroting wat Suid-Afrika se fiskale raamwerk vir die volgende drie jaar uiteensit. Die minister in die Presidensie, Khumbuzo Ntshavheni, sê die begroting gee voorkeur aan gesondheid, onderwys en maatskaplike toelaes sowel as groot infrastruktuur-beleggings in energie, water en vervoer. Sy beklemtoon dat die nuwe inflasieteiken van drie-persent koste sal […]
# Die kabinet verwelkom die inwyding van Suid-Afrika se eerste laboratorium vir plaaslike produkontwikkeling in Kaapstad en beskryf dit as ‘n groot stap in die rigting van volledige entstof-vermoë. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê Biovac se hipermoderne aanleg, wat toegerus is met gevorderde tegnologie, sal plaaslike vernuwing aanspoor, Afrika se vernaamste siektes […]
# The National Treasury has begun quantifying savings from its Targeted and Responsible Savings initiative, which identifies low-priority programmes and ghost workers for removal. Savings of 6.7-billion-rand are projected in the 2026 budget framework, including three-billion-rand from social grant fraud. Treasury director-general, Duncan Pieterse, says the plan moves away from blanket budget cuts and focuses […]