# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana sê net president Cyril Ramaphosa het die gesag om hom uit sy amp te verwyder. Dit kom te midde van negatiewe openbare en politieke reaksie oor die voorgestelde BTW-verhoging. Godongwana het aan die media gesê dat die regering, totdat die nuwe begroting goedgekeur is, onder tussentydse reëls sal […]
# Finance minister Enoch Godongwana says only president Cyril Ramaphosa has the authority to remove him from office. This comes amid public and political backlash over the proposed VAT hike. The minister was responding to calls for his resignation, after initially announcing a 0.5-percentage point VAT increase, which has since been reversed. Godongwana told the […]
# Die Wêreldbank waarsku dit word verwag dat globale kommoditeitspryse teen 2026 na hul laagste vlak sedert 2020 kan daal. Die afname, wat gedryf word deur ’n hoë olie-aanbod en swakker groei, mag inflasie verlig, maar dit bedreig twee-derdes van ontwikkelende ekonomieë. Die bank dui aan dat energiepryse, insluitend Brent ru-olie en steenkool, verwag word […]
# Die ANC sê hy sal voortgaan om konsensus te bou binne die regering van nasionale eenheid om ’n vooruitstrewende en transformerende fiskale koers te verseker. Sekretaris-Generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die ontrekking van die voorgestelde BTW-verhoging is nie ’n regsoorwinning vir die DA en EFF nie, maar ’n demokratiese oplossing wat deur […]
# The ANC says it will continue building consensus within the government of national unity to secure a progressive and transformative fiscal path. ANC secretary-general Fikile Mbalula says the reversal of the proposed VAT hike is not a legal victory for the DA and EFF, but a democratic resolution reached through consultation and political maturity. […]
# The World Bank has warned that global commodity prices are projected to fall to their lowest level since 2020, by 2026. The drop driven by ample oil supply and weaker growth may ease inflation but threatens two-thirds of developing economies. The bank reports that energy prices, including Brent crude oil and coal, are expected […]
# Minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau het weer bevestig dat deelname aan die voorgestelde Transformasiefonds vrywillig sal wees. Gemik op die bevordering van die impak van swart ekonomiese bemagtiging, sal die fonds ondernemingsontwikkelingsfinansiering van genoteerde en private maatskappye konsolideer. Tau dring aan dat dit op samewerking gebasseer is, en is nie ‘n […]
# Die ANC het die onttrekking van die voorgestelde BTW-verhoging en die hersiening van die 2025 fiskale raamwerk verwelkom, en dit ‘n politieke oorwinning, gebaseer op demokratiese konsultasie, genoem. Die party sê die besluit het gevolg op gesprekke met tien ander partye in die Parlement, insluitend die IVP, ActionSA, Rise Mzansi en Build One South […]
# The ANC has welcomed the withdrawal of the proposed VAT increase and the revision of the 2025 fiscal framework, calling it a political victory rooted in democratic consultation. The party says the decision followed engagement with ten other parties in Parliament, including the IFP, ActionSA, Rise Mzansi and Build One South Africa. ANC secretary […]