# Suid-Afrika, in vennootskap met die Afrika-Unie-kommisie, bied die vyfde gewone sitting van die Afrika-Unie se gespesialiseerde tegniese komitee oor Vervoer en Energie in Johannesburg aan. Besprekings fokus op streeksverbinding en sleutelprogramme soos die Program vir Infrastruktuurontwikkeling in Afrika. Die hoofdirekteur van Elektrisiteit en Energie, Elizabeth Marabwa, sê die geleentheid versterk samewerking, lei beleggings en […]
# United Africans Transformation sê Suid-Afrika se vryheid bly onvolledig, want miljoene mense worstel steeds met armoede, werkloosheid en ‘n gebrek aan grond. Die organisasie meen politieke regte is nie gelykstaande aan ware bevryding nie, en vra dringende herverdeling van grond en ekonomiese hervorming. Nasionale woordvoerder Mighty Mabule vra die regering om werkskepping voorop te […]
# ‘n Studie dui kommer aan oor die toenemende gebruik van e-sigarette onder Suid-Afrikaanse hoërskool-leerders. Navorsing, gelei deur professor Richard Van Zyl-Smith van die Universiteit van Kaapstad, toon e‑sigarette is nou die algemeenste inasemings-middel onder leerders. Die studie verbind ook e-sigaret-patrone met die gebruik van tabak en dagga, wat vrese oor vroeë nikotienverslawing en langtermyn-gesondheidsgevare […]
# ‘n Professor aan die Stellenbosse Sakeskool, Armand Bam, sê Suid-Afrika het nie genoeg gedoen om strukturele ongelykhede uit te wis wat in apartheid gewortel is nie. Hy het teenoor SABC News die ongelykhede in welvaart en leierskap uitgelig en sê ‘n klein persentasie besit die meerderheid van welvaart. Bam sê wit mans beklee steeds […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê sterker maatreëls vir kunsmatige intelligensie-bevestiging sal ingestel word om die geloofwaardigheid van beleidsraamwerke te beskerm. Hy het die konsepbeleid oor Kunsmatige Intelligensie onttrek nadat bevind is dit bevat vals akademiese bronne. Malatsi sê vertroue op onbevestigde K-I-geskepte inhoud ondermyn integriteit en kom neer op […]
# South Africa, in partnership with the African Union Commission, is hosting the fifth ordinary session of the African Union’ specialised technical committee on Transport and Energy in Johannesburg. Discussions will focus on regional connectivity, and key programmes like the Programme for Infrastructure Development in Africa. Electricity and Energy chief director, Elizabeth Marabwa, says the […]
# Die polisie op die OR Tambo-internasionale Lughawe in Gauteng het ‘n 26-jarige Brasiliaanse burger in hegtenis geneem toe 8,7-miljoen-rand se kokaïen onderskep is. Woordvoerder Athlenda Mathe sê lede het intelligensie ontvang en die persoon se bagasie deursoek met landing, waarop die dwelm ontdek is. Dit is deel van voortgesette optrede teen internasionale dwelmhandel-netwerke. Mathe […]
# Police at OR Tambo International Airport in Gauteng have arrested a 26-year-old Brazilian national after intercepting cocaine valued at 8.7-million-rand. Spokesperson Athlenda Mathe says officials acted on intelligence and searched the suspect’s luggage upon arrival, discovering concealed blocks of cocaine. The arrest forms part of ongoing operations targeting international drug trafficking networks. Mathe says […]
# Stellenbosch Business School professor Armand Bam says South Africa has not done enough to address structural inequalities rooted in apartheid. Speaking to SABC News, Bam highlighted disparities in wealth and leadership, noting that a small percentage holds the majority of wealth while many remain in poverty. Bam says over 70-percent of leadership roles are […]