# Eskom sê die kragstelsel bly stabiel met volgehoue beplande instandhouding en verbeterde vlakke van onbeplande onderbrekings. Vanaf 1 April tot 1 Mei het onbeplande onderbrekings afgeneem tot 12 644 megawatt, terwyl 2 850 megawatt na verwagting voor piektyd Maandagaand beskikbaar sal wees. Die Eskom-woordvoerder Daphne Mokoena sê die nutsmaatskappy toon ’n jaar-tot-jaar verbetering van […]
# Eskom says the power system remains stable with ongoing planned maintenance and improved unplanned outage levels. From 1 April to 1 May, unplanned outages dropped to 12-thousand-644 MegaWatts, while two-thousand-850 MegaWatts is set to return before Monday’s evening peak. Eskom spokesperson Daphne Mokoena says the utility reports a 1.6-percent year-on-year improvement in outage performance. […]
# Apple verwag ’n koste-verhoging van 17-miljard-rand hierdie kwartaal as gevolg van Amerikaanse tariewe op invoere uit China. Om dit teen te werk, het die uitvoerende hoof, Tim Cook, aangekondig dat die meeste iPhones wat in die VSA verkoop word, voortaan in Indië vervaardig sal word, terwyl iPads en ander toestelle uit Viëtnam ingevoer sal […]
# Temu het aangekondig dat hy nie meer goedere wat van China ingevoer is, direk aan kliënte in die VSA vanaf sy platform sal verkoop nie. Die aanlyn-bemarkingsplatform het gesê verkope sal voortaan deur plaaslik-gebaseerde verkopers hanteer word, met bestellings wat van binne die land af gestuur sal word. Die skuif kom nadat ‘n belastingvrye […]
# Die Departement van Minerale en Petroleumbronne het ‘n verlaging in brandstofpryse aangekondig, wat Woensdag in werking tree. Albei grade petrol sal met 22-sent per liter daal, en diesel met tot 42-sent per liter, terwyl paraffien 31-sent goedkoper sal wees. Robert Maake van die department sê egter die prys van vloeibare petroleumgas sal met 46-sent […]
# Die energiereguleerder NERSA het die stigting van ‘n Elektrisiteitsmarkadviesforum goedgekeur. Die forum sal NERSA help terwyl die land voorberei om oor die volgende vyf jaar ‘n mededingende elektrisiteitsmark te betree. Dit sal help om kernreëls en kodes te finaliseer en te verseker dat alle belanghebbendes gereed is vir die veranderinge. Charles Hlebela van Nersa […]
# Energy regulator, Nersa, has approved the formation of an Electricity Market Advisory Forum. The forum will guide the regulator as the country prepares to open a competitive electricity market over the next five years. It will help finalise key rules and codes and ensure all stakeholders are ready for the changes. Nersa’s Charles Hlebela […]
# The Department of Mineral and Petroleum Resources has announced a decrease in fuel prices, effective from Wednesday. Both grades of petrol will go down by 22-cents per litre, and diesel will drop by up to 42-cents per litre, while illuminating paraffin will be 31-cents cheaper. However, the department’s Robert Maake says LP gas will […]
# Apple anticipates a 17-billion-rand increase in costs this quarter due to US tariffs on Chinese imports. To mitigate this, CEO Tim Cook announced that most iPhones sold in the US will now be manufactured in India, while iPads and other devices will come from Vietnam. Despite these challenges, Apple reported a five-percent revenue increase […]