# Die munisipale bestuurder van die Ngaka Modiri Molema-distrik in Noordwes, Allan Losaba, het die eerste Suid-Afrikaanse openbare ampsdraer geword wat persoonlik aanspreeklik gehou word vir finansiële verliese wat deur die Ouditeur-generaal geïdentifiseer is. Hy het ‘n skuldsertifikaat van meer as 4,6-miljoen-rand ontvang weens die wanbestuur van ‘n watertenk-vervoertender wat gelei het tot opgeblase eise […]
# The municipal manager of Ngaka Modiri Molema District in North West, Allan Losaba, has become the first South African public official held personally liable for financial losses identified by the Auditor-General. He has been issued a certificate of debt for over 4.6-million rand following mismanagement of a water tanker tender, which led to inflated […]
# Suid-Afrika se grootste lugredery, FlySafair, sê hy het ‘n ooreenkoms met vlugbemanning bereik wat ‘n dooiepunt oor salarisse beëindig ‘n week voor die land wêreldleiers verwelkom vir die G20-beraad. Die redery sê hy het ‘n ooreenkoms van vier jaar aangegaan met die Suid-Afrikaanse Kajuitbemanningsvereniging, maar het geen besonderhede verstrek nie. Bemanningslede is langer as […]
# South Africa’s largest airline, FlySafair, says it reached an agreement with cabin crew, ending a deadlock over compensation a week before the country hosts world leaders at the G20 summit. FlySafair says it sealed a four-year pact with the South African Cabin Crew Association, without disclosing details. The carrier started locking out crew more […]
# President Cyril Ramaphosa sê hy sal die G20-presidentskap aan die Amerikaanse afvaardiging oorhandig, selfs al beteken dit die dokumente word op ‘n leë stoel geplaas, indien president Donald Trump of ander Amerikaanse verteenwoordigers nie opdaag vir volgende naweek se leiersberaad in Johannesburg nie. Hy het tydens ‘n skoonmaakveldtog in Kliptown, Soweto, Suid-Afrika se verbintenis […]
# President Cyril Ramaphosa says he will hand over the G20 presidency to the US delegation, even if it means placing the documents on an empty chair should president Donald Trump or any US representative fail to attend next weekend’s leaders’ summit in Johannesburg. Speaking during a clean-up campaign in Kliptown, Soweto, Ramaphosa stressed South […]
# Die vakbondvereniging Saftu doen ‘n beroep op die Nasionale Tesourie om die nuwe drie-persent inflasieteiken te skrap en nuwe demokratiese dialoog te begin om ‘n volledige werknemergerigte makro-ekonomiese raamwerk saam te stel. Die Tesourie sê die laer inflasie stel die land gelyk aan die beste praktyke internasionaal. Asiwe Dyani van Saftu, sê Suid-Afrika kan […]
# The South African Federation of Trade Unions is calling on National Treasury to scrap the new three-percent inflation target, and reopen democratic dialogue on a full-employment-centred macroeconomic framework. Treasury says the lower inflation target aligns the country with international best practices. Saftu’s Asive Dyani says South Africa cannot adopt the monetary policy of Thailand […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het by die Groenboukonvensie in Kaapstad aangekondig dat sy departement amptelik by die Groenbouraad van Suid-Afrika aangesluit het. Macpherson sê sy departement sal Groenster-sertifisering vir nuwe en bestaande geboue nastreef. Daarbenewens sal sy departement personeel as groen professionele beamptes oplei en ‘n verslag oor die […]