# Suid-Afrika se staalreus ArcelorMittal sal na verwagting teen die einde van hierdie maand die sluiting van sy lang staalbesigheid afhandel. Die sluiting sal drie-duisend-500 werkers in Newcastle in KwaZulu-Natal, Vereeniging in Gauteng, en die spoorweg- en strukturele eenheid raak. Pogings om die besigheid te red, insluitend regeringsondersteuning, het misluk. Die uitvoerende hoof, Kobus Verster, blameer […]
# Agriculture minister John Steenhuisen says the government is stepping in to curb the devastating foot-and-mouth disease outbreak. Steenhuisen confirmed 274 unresolved cases across Gauteng, KwaZulu-Natal, Free State, North West and Mpumalanga. He confirmed the receipt of the remaining 400-thousand vaccine doses from Botswana, with 50-thousand already distributed. He says the remaining doses will target […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale tegnologieë, Solly Malatsi, waarsku dat nuusmedia sukkel om te oorleef en hy beskryf dit as ‘n bestaanskrisis. Malatsi het tydens die Media 20-beraad in Johannesburg die 2025 Wêreldpersvryheidsindeks aangehaal, wat bevind het dat media in 160 van 180 lande finansiële druk ondervind. Hy het regerings en die privaat […]
# South Africa’s steel giant ArcelorMittal is set to complete the wind-down of its long steel business by the end of this month. The closure will affect three-thousand-500 workers in Newcastle in KwaZulu-Natal, Vereeniging in Gauteng, and the rail and structural unit. Efforts to save the business, including government support, failed. CEO Kobus Verster blames […]
# Suid-Afrika se vervaardigingsbedryf het in Augustus weer teruggesak, met die Absa-aankoopbestuurdersaanwyser wat tot 49,5 punte gedaal het. Nuwe verkoopsbestellings het skerp gedaal met 8,5 punte ná ‘n tydelike herstel in Julie en sake-bedrywighede het swak gebly teen 45,8 punte vir die tiende agtereenvolgende maand. Werksgeleenthede het effens verbeter, maar is steeds onder groeivlakke, wat […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê inligtingsintegriteit is die onsigbare infrastruktuur van demokrasie en noodsaaklik vir maatskaplike samehorigheid. Malatsi het tydens die Media 20-beraad in Johannesburg gewaarsku waninligting, diepvervalsings en manipulasie wat deur kunsmatige intelligensie gedryf word, bedreig verkiesings en stabiliteit. Malatsi het beklemtoon dat vrye, onafhanklike joernalistiek noodsaaklik is […]
# Communications and Digital Technologies minister, Solly Malatsi has warned that news media are struggling to survive, calling it an existential crisis. Speaking at the Media 20 Summit in Johannesburg, Malatsi cited the 2025 World Press Freedom Index, which found outlets in 160 of 180 countries face financial strain. He urged governments and the private […]
# South Africa’s manufacturing sector slipped back into contraction in August, with the Absa purchasing managers’ index falling to 49.5 points. New sales orders dropped sharply by 8.5 points following a brief rebound in July, while business activity remained weak at 45.8 points for the tenth consecutive month. Employment improved slightly but stayed below growth […]
# Die Media 20-beraad in Johannesburg sal na verwagting die M20-verklaring finaliseer wat G20-leiers aanspoor om op te tree teen die wêreldwye inligtingsintegriteitskrisis. Die konsep vra die dringende beskerming van persvryheid, versterking van joernalistieke etiek en die bekamping van waninligting en diepvervalsings. Hy waarsku ‘n gebrek aan inligtingsintegriteit bedreig demokrasie, vertroue en die digitale ekonomie. […]