# The City of Cape Town has welcomed the launch of two new digital visa schemes by the Department of Home Affairs, aimed at boosting the film and events sectors. The Stages visa will ease entry for international film talent, while Meets will streamline visa access for global event attendees. With 36 major bids secured […]
# Die Stad Kaapstad het die bekendstelling verwelkom van twee nuwe digitale visum-stelsels by die Department van Binnelandse Sake, wat die rolprent- en gebeurtenissektor ’n hupstoot kan gee. Die Stages-visum sal toegang tot die land vergemaklik vir internasionale rolprentmakers terwyl die Meets-visum toegang vir besoekers aan wêreldgeleentheid makliker maak. Ses-en-dertig belangrike aanbiedings word gedurende die […]
# Krieket: Die Indiese Premierliga se bedryfswaarde het tot ‘n geraamde 330-mijard-rand gestyg, met hierdie jaar se kampioenspan, Royal Challengers Bengaluru, wat nou die rykste franchise is. Die Amerikaanse beleggingsbank Houlihan Lokey sê dis ‘n verhoging van 13,8-persent teenoor verlede jaar. RCB het nou ‘n handelsmerkwaarde van 4,8-miljard-rand, gevolg deur Mumbai Indians met 4,3-miljard en […]
# Cricket: The Indian Premier League’s business value has increased to an estimated 330-billion-rand, with this year’s champion, Royal Challengers Bengaluru, now the wealthiest franchise. US Investment Bank Houlihan Lokey says this is a 13.8-percent rise since last year. RCB now has a brand value of 4.8-billion-rand, followed by Mumbai Indians on 4.3-billion and Chennai […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het vandag ‘n begroting van sewe-miljard-rand ter tafel gelê wat beoog om openbare gesondheidsorg te verbeter en voor te berei vir die begin van die Nasionale Gesondheidsversekering. Die plan sluit in die bou van nuwe hospitale, die aanstelling van meer dokters en verpleegkundiges, en die permanente indiensneming van […]
# Health minister Aaron Motsoaledi today tabled a seven-billion-rand budget aimed at improving public healthcare and preparing for the rollout of National Health Insurance. The plan includes building new hospitals, hiring more doctors and nurses, and permanently employing 27-thousand community health workers. Motsoaledi also announced 753-million-rand funding to fight HIV and tuberculosis, including the rollout […]
# Solidariteit moedig Bidvest aan om sy beursprogram teen 25 Julie aan te pas of regstappe te verwag. Die vakbond sê die huidige skema sluit onregverdig wit kinders van lae-inkomste gesinne uit. Bidvest bied ‘n beursskema vir swart-, bruin- en Indiërkinders van werknemers wat minder as 15-duisend-rand per maand verdien. Anton van der Bijl van […]
# Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid, se opname oor handelstoestande vir Mei en Junie dui aan dat saketoestande verswak het. Dit het vroeëre verbeterings in Maart en April omgekeer. Terwyl 51-persent van respondente gesê het omstandighede is beter as ‘n jaar gelede, verwag slegs 62-persent ‘n verbetering tydens die volgende ses maande, ‘n […]
# Sakeliga en die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika, Neasa, het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die implementering van 2025-kwotas vir gelyke indiensneming te stop. Hulle voer aan die reëls, waarvolgens maatskappye met meer as 50 werkers aan nasionale ras- en geslagsteikens moet voldoen, ongrondwetlik en prosedureel gebrekkig is. Piet le […]