# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê die Eenstop-grensposwetsontwerp, wat in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê is, sal handel in die streek verbeter, grensklaringstye verminder en ekonomiese groei stimuleer. Die wetsontwerp maak gemeenskaplike beheersones met buurlande moontlik, wat duplikaatvragverwerking verminder. Schreiber het voortgesette hervormings uitgelig, insluitend Elektroniese Reismagtiging en die Vertroude Werkgewerskema, […]
# Higher Education Minister Buti Manamela was expected to meet with the National Student Financial Aid Scheme Board today, as part of his ongoing oversight efforts. The meeting aimed to promote stability, transparency, and accountability, ensuring NSFAS fulfils its mandate to support students from poor and working-class families. Earlier this week, Manamela met outgoing board […]
# Home Affairs minister Leon Schreiber says the One-Stop Border Post Bill, tabled in the National Assembly, will enhance regional trade, reduce border clearance times, and stimulate economic growth. The bill enables common control zones with neighbouring countries, cutting duplicate cargo processing. Schreiber highlighted ongoing reforms, including Electronic Travel Authorisation and the Trusted Employer Scheme, […]
# Die Wêreldbank en Google het ‘n vennootskap aangekondig vir die uitrol van kunsmatige intelligensie-aangedrewe, oopbron- digitale stelsels, insluitend ID’s, betalings en data-uitruiling, om oor vyf jaar 25 lande en 100-miljoen mense te bereik. Die aankondiging is gedoen tydens die beraad vir Globale Digitale Openbare Infrastruktuur in Kaapstad. Google Suid-Afrika se hoof van Regeringsake en […]
# FlySafair sê alle vlugte gaan voort volgens skedule ondanks ‘n staking wat gister begin het. Die lugredery sê daar is geen vertragings nie, en vandag se skedule word nie geraak nie. Opvolggesprekke met die Suid-Afrikaanse Kajuitbemanningsvereniging gaan môre voort. FlySafair het intussen by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie aansoek gedoen vir voorkeurbemiddeling […]
# The World Bank and Google announced a partnership to roll out artificial intelligence-powered, open-source digital systems, including ID, payments, and data exchange, to reach up to 25 countries and 100-million people over five years. The announcement was made at the Global Digital Public Infrastructure summit in Cape Town. Head of Government Affairs and Public […]
# Die Wes-Kaapse Regering het amptelik sy Geleentheidsportaal bekendgestel, ‘n nuwe digitale platform om geleenthede in die provinsie te stroomlyn en te bevorder. Die portaal, wat deur die Sentrum vir e-Innovasie en die Departement van Kultuursake en Sport ontwikkel is, is daarop gemik om toegang tot geleentheidsinligting te verbeter en ekonomiese groei te bevorder. Die […]
# ArcelorMittal Suid-Afrika het die sluiting van sy Newcastle-aanleg in KwaZulu-Natal bevestig terwyl hy voortgaan om sy langstaalbesigheid onder sorg en instandhouding te plaas. Die maatskappy sê beperkte handel vind plaas om oorblywende voorraad te verkoop te midde van voortgesette oorlegpleging oor ander oplossings. ArcelorMittal het ook aansoek gedoen om verlof tot appél teen ‘n […]
# FlySafair says all flights are operating on schedule despite an employer-initiated work stoppage that began yesterday. The airline reports no delays, and today’s schedule is unaffected. Further talks with the South African Cabin Crew Association are set to continue tomorrow, while FlySafair has applied to the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration for priority […]