# Die Europese Unie het jel-naelpolitoer wat die chemiese middel TPO bevat in naelsalonne verbied, oor vrugbaarheid- en kankergevare. Die middel verhard die naelpolitoer onder ‘n ultravioletlig, maar word tans as giftig beskou vir menslike voortplanting. Salonne in die EU moet onmiddellik ophou om TPO-produkte te gebruik en van bestaande voorraad ontslae raak. Vervaardigers sal […]
# The European Union has banned gel nail polishes containing the chemical known as TPO, from nail salons, citing fertility and cancer risks. The chemical hardens polish under UV light but is now classified as toxic to reproduction in humans. Salons in the EU must immediately stop using TPO products, including getting rid of existing […]
# ‘n Gejuig is vandag regoor Beijing gehoor vir die prag en praal en patriotisme in China se hoofstad tydens ‘n reuseparade waartydens die land se nuutste militêre toerusting vertoon is. Die publiek het in die strate gestaan terwyl die paar duisend mense met kaartjies in Tiananmenplein saamgetrek het. Die jaartalle 1945 en 2025 is […]
# Cheers could be heard around Beijing today as China’s capital lit up with pomp, pageantry and patriotism for a massive parade showcasing the country’s latest military hardware. Members of the public lined the streets, while the few thousand who had tickets gathered in Tiananmen Square. Giant, golden numerals “1945” and “2025” were erected on […]
# Chloe Malle sal die hoofredakteur Anna Wintour as nuwe top redakteur van American Vogue opvolg. Die 39-jarige is tans hoof van die digitale redaksie van Vogue. Sy is die dogter van die aktrise Candice Bergen en die regisseur Louis Malle. Wintour het in Junie na amper vier dekades as die tydskrif se hoofredakteur, haar […]
# Chloe Malle will succeed editor-in-chief Anna Wintour as the new top editor at American Vogue. The 39-year-old, who currently leads digital editorial for Vogue, is the daughter of actress Candice Bergen and director Louis Malle. After nearly four decades as the magazine’s editor-in-chief, Wintour announced in June that she was stepping down. She will […]
# Die DA in die Wes-Kaap het onderwysers en leerders wat die Onderwysdepartement se Provinsiale Vaardigheidskompetisie gewen het, geluk gewens. Die party sê die inisiatief wat in 2018 met net twee vakke begin het, het gegroei tot ‘n jaarlikse vlagskipgeleentheid wat nou ‘n wye verskeidenheid tegniese onderwerpe insluit. Peter Johnson van die DA sê die […]
# Die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Fakulteit Inligting en Kommunikasietegnologie het die aktivering van die Mpumalanga Kunsmatige Intelligensie Studente-kuberkraakmarathon 2025 bekendgestel. Die projek wat die derde keer aangebied word, is ʼn belangrike platform vir die fakulteit se studente om KI-toepassings te ontgin. Tydens vanjaar se geleentheid in Oktober neem spanne van tien elk drie […]
# Die medenavorser in die Departement Afrikaans, Nederlands, Duits en Frans aan die Universiteit van die Vrystaat, professor Naòmi Morgan, het die UJ Prys vir vertaling ontvang. Dit erken buitengewone vertalings uit enige taal na een van Suid-Afrika se amptelike tale. Professor Morgan het die prys ontvang vir haar vertaling van Ons wag vir Godot, […]