# Die Wes-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê hy beywer hom dwarsdeur die jaar vir die regte en welstand van persone met gestremdhede. Bewustheidsmaand vir die Regte van Gestremdes duur van vandag tot 3 Desember. LUR Jaco Londt sê sy departement sal pogings verskerp om inwoners aan te moedig om ʼn meer inklusiewe, toeganklike samelewing vir […]
# The Western Cape Department of Social Development says it champions the rights and well-being of persons with disabilities throughout the year. Disability Rights Awareness Month runs from the 3rd of November to the 3rd of December. MEC Jaco Londt says his department will intensify its efforts to encourage residents to help build a more inclusive, accessible society for all:
# ‘n Australiese gesin met miljoene aanlyn aanhangers verhuis na Brittanje om hul tuisland se sosialemedia-verbod vir kinders onder 16, wat in Desember begin, te vermy. Die vier gesinslede bekend as die “Empire Family”, bestaan uit ma’s Beck en Bec Lea, ‘n 17-jarige seun Prezley en hul 14-jarige dogter Charlotte, wat almal video’s van hul […]
# An Australian family with millions of online fans are relocating to the UK to avoid their home country’s social media ban for under-16s which starts in December. Known as the “Empire Family”, the four-member unit is made up of mums Beck and Bec Lea, 17-year-old son Prezley and their 14-year-old daughter Charlotte, who all […]
# Twee navorsers aan die Universiteit van Pretoria, Lerothodi Leeuw en Muaaz Bhamjee, het wetenskap-geskiedenis gemaak toe hulle die deurbraakprys in noodsaaklike fisika verwerf het vir hul rol in die Europese Organisasie vir Kernnavorsing se ATLAS-proefneming in Switserland. Hul werk dra by tot die begrip van noodsaaklike vrae oor donker stowwe, kragte en die heelal, […]
# eSport: Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging se nasionale Rocket League-span het gekwalifiseer vir die FIFAe Wêreldbeker, nadat hulle die Afrika-streekskwalifiseringsronde oorheers het. Die groep van ses het 13 nasies geklop, insluitend Seychelle en Egipte, voordat hulle teen Marokko as naaswenners uit die stryd getree het. SAFA se uitvoerende hoof, Lydia Monyepao sê die sukses van Rocket […]
# University of Pretoria researchers, Professors Lerothodi Leeuw and Muaaz Bhamjee, have made scientific history after earning the 2025 Breakthrough Prize in Fundamental Physics for their role in CERN’s ATLAS experiment in Switzerland. Their work contributes to understanding fundamental questions about dark matter, forces, and the universe, upgrading the Large Hadron Collider’s detectors. UP recently […]
# Die 15-jarige Owen Lineker van Plettenbergbaai het die Suid-Afrikaanse sowel as die Afrika-rekord verbeter op die junior nasionale diepsee-hengelkompetisie. Hy het ‘n rooi stompneus van 5,9-kilogram van ‘n boot naby die rotse aan die kus van Gqeberha gevang. Die vorige rekord was 4,9-kilogram. Rooi stompneus word naby rotsagtige riwwe aangetref en hengelaars prys hul […]
# Die Noordwes-Universiteit het tien merkwaardige persone vereer tydens sy toonaangewende tweejaarlikse Alumni Uitnemendheids-toekenningseremonie in Pretoria. Persone soos die veteraan-akteur Hans Strydom, die Wêreldbeker-krieketster Tazmin Brits en die mediese ekonoom James Avoka Asamani is vereer. Strydom het die Lewensprestasie-toekenning ontvang vir sy baanbreker-bydrae tot Suid-Afrikaanse televisie en rolprente, asook sy onvermoeide voorspraak vir die regte […]