# Hollywood actress Viola Davis and comedian Conan O’Brien are part of the six individuals who will be inducted into the 2025 Television Academy’s 27th Hall of Fame in August. The Hall of Fame honours people who have made outstanding contributions in the arts, sciences or management of television over a lifetime career or via […]
# Wetenskaplikes het ‘n nuwe dinosourus-spesie ontdek wat volgens hulle die evolusionêre geskiedenis van tirannosourusse ‘herskryf’. Die twee 86-miljoen-jarige skelette in die versameling van ’n Mongoolse museum is nou die naaste bekende voorouer van alle tirannosourusse, die groep wat die ikoniese T Rex insluit. Die spesie word Khankhuuluu Mongoliensis genoem, wat die Draakprins van Mongolië […]
# Scientists have discovered a new species of dinosaur that they say “rewrites” the evolutionary history of tyrannosaurs. The two 86-million-year-old skeletons in the collection of a Mongolian museum is now the closest known ancestor of all tyrannosaurs, the group of predators that includes the iconic T Rex. It is named Khankhuuluu Mongoliensis, meaning Dragon […]
# Cosatu says it reiterates its rejection of child labour. The federation says today the global community marks World Day Against Child Labour to highlight the persistence of this practice and to mobilise the world to strengthen its systems towards complete eradication of underaged children in the labour market. Cosatu’s spokesperson, Zanele Sabela says as […]
# ʼn Switserse man het die Guinness-wêreldrekord verbeter deur langer as twee uur onder sneeu begrawe te bly. Die mededingende kragopteller Elias Meyer het die uitdaging aanvaar om die langste tyd met sy hele liggaam in kontak met sneeu deur te bring met net ʼn swembroek aan. Die Pool Valerjan Romanvoski het in 2022 een-uur-45-minute-en […]
# Die Duisend Vroue-trust het ʼn kompetisie bekendgestel om leerders by skole reg oor Suid-Afrika te leer om teen afknouery op te staan. Leerders word aangemoedig om te wys hoe vyf kwessies gebruik kan word om in te gryp wanneer afknouery by skole plaasvind. Dit is om af te lei, te delegeer, te dokumenteer, te […]
# A Swiss man has broken the Guinness World Record by spending more than two-hours buried in the snow. Competitive powerlifter Elias Meyer took on the challenge of the longest time spent in direct full-body contact with snow while wearing just his swimming shorts. The most recent attempt by Poland’s Valerjan Romanvoski in 2022 lasted […]
# The One Thousand Women Trust has launched a competition titled From-Bystander-to-Upstander to mobilise learners across South African schools to address bullying. Learners are encouraged to showcase how the 5 D’s of being an upstander, Distract, Delegate, Document, Delay, and Direct, can be utilised to intervene when bullying occurs at schools. This can be done […]
# Een van die oudste kinderhuise in Suid-Afrika, die Durbanville-kinderhuis, het ‘n skenking van 150-duisend-rand van die Stad Kaapstad se burgemeestersfonds ontvang. Die kinderhuis huisves 144 kinders tussen 2 en 18 jaar uit die gemeenskap, informele nedersettings, plase, en landelike gebiede. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste, Theresa Uys, sê die fonds is deel van die […]