# The University of KwaZulu-Natal says the recently held inaugural KwaZulu-Natal Blind Cricket Ladies Team training camp was a major step forward for disability sport, gender equity, and cricket development in South Africa. This ground-breaking initiative was spearheaded by the KwaZulu-Natal Association of Blind Cricket and saw enthusiastic participation from women across the province, marking the […]
# Shoprite verseker Suid-Afrikaners sy nuwe slim Xpress-trollie hou geen bedreiging in vir werksgeleenthede nie. Die toets, wat by Checkers Hyper in Brackenfell en Checkers Constantia in die Wes-Kaap uitgevoer word, gebruik 20 tegnologies-gevorderde trollies wat dit moontlik maak vir kliënte om self produkte te skandeer terwyl hulle die totaal dophou, en om direk van […]
# Shoprite has reassured South Africans that its new smart Xpress Trolley pilot will not threaten jobs. The trial, running at Checkers Hyper Brackenfell and Checkers Constantia in the Western Cape, introduces 20 high-tech trolleys allowing customers to scan items, track totals, and pay directly from the cart. Shoprite says the innovation is designed to […]
# Die 2025 Chenin Blanc-uitdaging se toptien-wenners is aangekondig en word later vanjaar op ProWine Shanghai in China vertoon. Stellenbosch oorheers weer en spog met vier van die tien inskrywings. Boonop is drie van die vier van Stellenrust Wines, wat die gereeldste wenners in die kompetisie is. Standard Bank, wat die kompetisie borg, se hoof […]
# Die Stad Kaapstad het onlangs sy jongste publikasie oor die Moederstad se uitvoerende kuns- en kultuurtoneel bekendgestel. Die brosjure bevat inligting oor teaters, kunsgalerye en klassieke musiek-aanbiedings om die stad se kleurvolle kultuurlandskap te beklemtoon. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die publikasie spruit uit die stad se bevindings dat reisigers toenemend […]
# The City of Cape Town recently unveiled its latest publication spotlighting the Mother City’s vibrant arts and culture scene. The booklet showcases theatres, galleries, and a classical music guide, highlighting Cape Town’s colourful cultural landscape. Mayoral committee member for Economic Growth, James Vos, says the publication speaks to findings that travellers are increasingly seeking […]
# The 2025 Standard Bank Chenin Blanc top ten challenge winners have been announced and will be showcased at ProWine Shanghai, China, later this year. Once again, Stellenbosch dominates, with four wines among the top ten. Three of the four are from Stellenrust Wines, the most consistent winner in the history of the competition. Standard […]
# Gauteng se departement van Gesondheid sê ‘n toegewyde verpleegkundige van die Ekurhuleni-distriksgesondheidsdiens se Ou Kliniek in Tsakani, Tebogo Molefe, het deur geslag-stereotipes gebreek en respek verdien in ‘n rol wat slegs mans tradisioneel vervul het. Molefe is een van min vroue wat vrywillige mediese besnydings op mans doen. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, […]
# Die bekende akademikus en joernalis professor Wilhelm Jordaan is die naweek in die ouderdom van 82 oorlede. Hy het vir meer as 30 jaar weekliks rubrieke vir Beeld, en later vir sy susterpublikasies Die Burger en Volksblad, geskryf. Jordaan het ook nagenoeg 15 boeke, waaronder akademiese boeke, en 30 sielkunde-artikels geskryf of as mede-outeur […]