# Dis vandag Internasionale Nelson Mandela-dag om Mandela se nalatenskap deur dade van diens en deernis te vier. Vanjaar se tema is Dis steeds in ons hande om armoede en ongelykheid te beveg. Individue, gemeenskappe en organisasies word vandag aangemoedig om na te dink oor Mandela se waardes en beginsels en ʼn positiewe invloed in […]
# ‘n Seldsame stuk van Mars is Woensdag vir 77-miljoen-rand verkoop op ‘n veiling in New York. Die grootste Mars-meteoriet wat ooit op aarde gevind is, bekend as NWA 16788, weeg 24,5-kilogram en is byna 38 sentimeter lank. Volgens Sotheby’s is dit in November 2023 in ‘n afgeleë streek van Niger ontdek en is 70-persent […]
# Russiese wetgewers het ‘n wetsontwerp goedgekeur om aanlyn inhoud wat as “ekstremisties” beskou word te verbied, soos liedjies wat Oekraïne verheerlik en musiek deur die feministiese rockgroep Pussy Riot. Russiese owerhede blokkeer reeds toegang tot duisende webwerwe wat beskuldig word van “ekstremistiese” inhoud. Die jongste voorgestelde wetgewing dreig met boetes van tot een-duisend-een-honderd-rand vir […]
# Today is Nelson Mandela International Day, a day to honour Mandela’s legacy through acts of service and compassion. This year’s theme is, It’s still in our hands to combat poverty and inequity. This day is a call to action for individuals, communities, and organisations to take time to reflect on Mandela’s values and principles […]
# Russian lawmakers approved a bill that would outlaw opening or searching for content online judged “extremist”, such as songs glorifying Ukraine and material by feminist rock band Pussy Riot. Russian authorities already block access to thousands of websites accused of hosting “extremist” content. The latest proposed legislation threatens fines of up to one-thousand-one-hundred-rand on […]
# A rare piece of Mars has sold for 77-million rand at a New York auction on Wednesday. The largest Mars meteorite ever found on earth, known as NWA 16788 weighs 24.5 kilogram and is nearly 38 centimetres long. According to Sotheby’s it was discovered in a remote region of Niger in November 2023 and […]
# Die regering het die SAUK geloof vir sy 75-jaar van nuusdekking as openbare uitsaaier. Sedert 1950, het die SAUK se nuus-afdeling miljoene mense ingelig en bemagtig. Die SAUK het mylpaal-gebeure gedek soos die begin van Suid-Afrika se demokrasie en leierskapoorskakelings, en het ‘n internasionale teenwoordigheid gehandhaaf. Die regering het ook hulde gebring aan die […]
# Die beroemde Amerikaanse sangeres Connie Francis is op 87 oorlede. Sy was ‘n ster in die 1950’s en 60’s en een van haar treffers, Pretty Little Baby van 1962, was onlangs weer ‘n treffer toe dit wyd op sosiale media gedeel is. Sy het toe gesê dit is verstommend dat ‘n liedjie wat sy […]
# The government has applauded the South African Broadcasting Corporation as its news division marks 75 years of public service journalism. Since 1950, SABC News has informed and empowered millions, covering key milestones including South Africa’s democracy, leadership transitions, and international presence. Government also paid tribute to veteran journalist Sophie Mokoena, who retires after 31 […]