# Die Wes-Kaap het die Mount David Natuurreservaat as ‘n agthonderd-hektaar-reservaat vir bedreigde ekosisteme en bedreigde spesies verklaar. Die reservaat, naby Hermanus in die Overberg, was voorheen bekend as Diepgat en is oor 17 jaar deur Antony van Hoogstraten herbou, met landbougrond wat in vleilande en ongerepte fynbos omskep is. Luk Folb van CapeNature sê […]
# ‘n Man wat goudstawe en -muntstukke ter waarde van ongeveer 14-miljoen-rand ontdek het terwyl hy ‘n gat vir swembad in sy tuin in Frankryk gegrawe het, het gehoor hy kan dit hou. Die naamlose man het die goud in Mei by sy huis in ‘n dorpie buite Lyon gevind en dit by die Streeksdirektoraat […]
# A man who discovered around 14-million-rand worth of gold bars and coins while digging a swimming pool in his garden in France, have been told he can keep it. The unnamed man found the hoard at his home in a town outside Lyon in May, and reported it to the Regional Directorate of Cultural […]
# Die Stad Kaapstad het ʼn amptelike ooreenkoms onderteken om by 17 ander stede aan te sluit wat saam met die Instituut vir Globale Haweloosheid werk om haweloosheid te bekamp. Die instituut het in 2017 die eerste Vanguard-stede-samewerkingsgroep gestig. Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdiens en Gesondheid, Francine Higham, sê die doel is om plaaslike kundigheid […]
# The City of Cape Town has signed a formal Memorandum of Agreement joining 17 others working with the Institute for Global Homelessness, to reduce the number of people sleeping on the streets. The Institute of Global Homelessness launched the first Vanguard Cities cohort in 2017. Mayoral committee member for Community Service and Health, Francine […]
# South African actor Phillip Henn, best known for his roles as Johann Vorster in Egoli and Dr. Chris van Deventer in Binnelanders, has passed away at 63. According to family, emergency services were called on Sunday after Henn suffered a fall at a home in Oyster Bay, Eastern Cape. He passed away on Wednesday […]
# Die geliefde akteur Phillip Henn, bekend vir sy rolle as Johann Vorster in Egoli en dr. Chris van Deventer in Binnelanders, is op die ouderdom van 63 oorlede. Volgens familie is nooddienste Sondag ontbied nadat Henn by ʼn huis in Oesterbaai in die Oos-Kaap, geval het. Hy is Woensdagoggend aan bloeding op die brein […]
# Die voormalige Engelse sokkerkaptein en sterspeler van Manchester United, David Beckham, is nou vereer vir sy dienste aan sport en liefdadigheid toe koning Charles hom tydens ‘n inhuldigingseremonie in Windsor-kasteel tot ridder geslaan het. Sir David het in noordoos-Londen grootgeword, 115 wedstryde vir Engeland gespeel, waarvan 59 as kaptein, en 17 doele vir sy […]
# After years in the running following his OBE in 2003, former England soccer captain and Manchester United star has now been honoured for his services to sport and charity when he was knighted by King Charles at an investiture ceremony at Windsor Castle. Sir David grew up in northeast London, earned 115 caps playing […]