# For the first time in Africa, the Durban University of Technology will host the grand finale of the global GISU Urban Innovation and Entrepreneurship Competition next week. This is in partnership with the Alliance of Guangzhou International Sister-City Universities. The prestigious competition comprises students from 28 universities representing 23 different countries. Representing DUT in the […]
# Asterix se nuutste tekenprentavontuur wat gister vrygestel is, word in 19 tale en in 25 lande gepubliseer terwyl dit die ontembare Galliese kryger na antieke Portugal wegvoer. “Asterix in Lusitania” is die 41ste aflewering van die legendariese Franse strokiesprentreeks, wat hom na die verste uithoeke van die Romeinse Ryk neem. Soos gewoonlik word hy […]
# The latest Asterix cartoon adventure released yesterday is being published in 19 languages and across 25 countries as it takes the indomitable Gaulish warrior to ancient Portugal. “Asterix in Lusitania” is the 41st instalment in the legendary French comic book series, taking him to the far reaches of the Roman Empire. Accompanied as usual […]
# Charles het vandag die eerste hoof van die Anglikaanse Kerk geword om in die openbaar saam met ‘n pous te bid. Die diens is in die Sistynse Kapel in die Vatikaan gehou, gelei deur pous Leo en uitgesaai deur die Vatikaan se amptelike nuusdiens. Dit het plaasgevind tydens die 76-jarige Charles en koningin Camilla […]
# King Charles the Third became the first head of the Church of England today to pray publicly with a pope in a Vatican service led by Pope Leo. The ceremony in the Sistine Chapel, broadcast live by the Vatican’s official news service, came during a state visit by the 76-year-old monarch and his wife […]
# Vanjaar se Cape Spring Xperience, ‘n opwindende leefstyl en musiekgeleentheid, gaan ‘n kleurvolle viering wees met verskeie lewende optredes. Die tema is Pastel and Floral. Van die kunstenaars wat gaan optree, is Zonke, Big Zulu, DJ Zinhle, Bravo le Roux, Jaziel Brothers, Mshay en Ismail Abrahams. Die organiseerders sê gaste kan uitsien na ‘n […]
# Pick n Pay se ‘Voed die Nasie’-projek wat tydens die 2020 Covid-19-pandemie ontstaan het, het die afgelope vyf jaar meer as 215-miljoen-rand se kos uitgedeel, met meer as 45-miljoen maaltye aan individue en gesinne in die land. Die projek het gefokus op huishoudings met ʼn kind aan die hoof en het landwyd meer as […]
# Mej Heelal Suid-Afrika, die 29-jarige gewese model en rolprent- en televisievervaardiger Melissa Nayimuli, gaan Suid-Afrika volgende maand verteenwoordig op die Mej Heelal-kompetisie in Thailand. Sy is in Butterworth in die Oos-Kaap gebore en haar ma is Xhosa en haar pa Ugandees. Nayimuli het in 2020 aan die Mej Suid-Afrika-kompetisie deelgeneem, maar nie gewen nie, […]
# Die gemeenskaps-aktivis Zolani Zondani het die sowat 800-kilometer van Gqeberha na Kaapstad gestap in ‘n bewusmakingsveldtog wat fokus op geestesgesondheidkwessies wat mans raak. Hy het die staptog Broski – Die Lewende Ervaring genoem en sê dit was nie net ‘n toets vir uithouvermoë nie, maar ‘n doelgerigte sending. Hy het ook fondse ingesamel vir […]