# Qhaweki Mazaleni is gisteraand as Mej. Suid-Afrika 2025 gekroon tydens die 67ste glansgeleentheid van die kompetisie by die SunBet Arena in Pretoria. Die 26-jarige skoonheid van die Oos-Kaap het die kroon van die uittredende titelhouer Mia Le Roux ontvang. Mazaleni het teen nege ander deelnemers om die titel meegeding nadat een deelnemer aan die […]
# Qhaweki Mazaleni has been crowned Miss South Africa at the 67th pageant finale 2025 at the SunBet Arena in Pretoria last night. The 26-year-old from the Eastern Cape received the crown from outgoing titleholder Mia Le Roux. Mazeleni was up against nine other contestants for the title after one contestant withdrew from the pageant. […]
# Die realiteit-TV-ster Kim Kardashian het bekend gemaak dat sy met ‘n brein-aneurisme gediagnoseer is. Brein-aneurismes is redelik algemeen, met inligting wat daarop dui dat ongeveer een uit elke 50 mense daardeur geraak word. In baie gevalle is pasiënte nie eers bewus dat hulle een het nie, aangesien daar min simptome is indien hulle nie […]
# The reality TV star Kim Kardashian has revealed that she has been diagnosed with a brain aneurysm. Brain aneurysms are relatively common, with data suggesting they affect about one in every 50 people. In many cases, patients may be unaware that they have one, as they tend to cause few symptoms when unruptured. Should […]
# Die Johannesburg Metropolisie het motoriste aangeraai om bedag te wees op verkeersontwrigtings rondom Orlando-stadion in Soweto vandag. ‘n Polisiewoordvoerder, Xolani Fihla, sê dit is as gevolg van die CAF Kampioeneliga-wedstryd tussen Orlando Pirates en Saint-Eloi Lupopo. Hy sê die N17, Soweto-hoofweg, die Klipspruit Valley Road, Martha Louwstraat en Mookistraat is vir verkeer gesluit:
Die Johannesburgse Metropolisie het ‘n padsluitingswaarskuwing uitgereik voor môre se Virgin Active 94.7 Ride Johannesburg-fietswedren. Die geleentheid sluit ‘n 97 kilometer lange padwedren en ‘n 35 kilometer lange kort roete in. JMPD-woordvoerder Xolani Fihla sê beamptes sal ontplooi word om veiligheid te verseker en verkeer van 4 vm tot 5 nm in die betrokke gebiede, […]
# The Johannesburg Metro Police Department has issued a road closure alert ahead of tomorrow’s Virgin Active 94.7 Ride Joburg Cycle Race. The event includes a 97-kilometre road race and a 35-kilometre short route. JMPD spokesperson Xolani Fihla says officers will be deployed to ensure safety and manage traffic from 4am to 5pm across affected […]
# The makers of the furniture lift used by the Louvre thieves published a tongue-in-cheek advert making the most of the product’s sudden fame. The day after thieves made off with some of France’s Crown Jewels the firm posted a photograph showing the lift inside the police cordon at the museum with the tagline “when […]
# Die vervaardigers van die meganiese leer wat in die diefstal in die Louvre-museum gebruik is, het ‘n ironiese advertensie gemaak om hulle skielike roem te benut. Die dag nadat diewe met van Frankryk se kroonjuwele weggekom het, het die firma ‘n foto geplaas van die meganiese leer binne ‘n polisie-kordon met die slagspreuk “wanneer […]