The headlines of the leading newspapers on 03 March 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the head of trade for the African Continental Free Trade Area, Wamkele Mene, warns that Sub-Saharan Africa’s preferential access to US markets is under threat as the Trump administration continues to expand its hostility towards global free trade. # And […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 03 Maart 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die handelshoof van die Afrika-vastelandvryhandelsgebied, Wamkele Mene, waarsku dat Sub-Sahara-voorkeurtoegang tot Amerikaanse markte bedreig word aangesien die Trump-administrasie voortgaan om sy vyandigheid teenoor wêreldwye vryehandel uit te brei. # En die Netwerk24-webblad: Die webblad doen eerstens ‘n regstreekse verslag […]
The headlines of the leading newspapers on 28 February 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports US President Donald Trump has dealt a serious blow to South Africa’s HIV/AIDS organisations and scientists when he revoked grants from the US Agency for International Development with immediate effect. Health activists warn that the country risks losing its breakthroughs […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 28 Februarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Amerikaanse president Donald Trump het Suid-Afrika se MIV/vigs-organisasies en wetenskaplikes ‘n gevoelige slag toegedien toe hy die toelaes van die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling met onmiddellike effek herroep het. Gesondheidsaktiviste waarsku dat die land die risiko loop […]
The headlines of the leading newspapers on 27 February 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the commissioner of the South African Revenue Service, Edward Kieswetter, drew attention to the interaction between tax policy and administration by reiterating his position that increasing taxes will make his job more difficult in the long term. # And the […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 27 Februarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, het die aandag gevestig op die wisselwerking tussen belastingbeleid en administrasie deur sy standpunt te herhaal dat die verhoging van belasting sy werk op die lang termyn sal bemoeilik. # En […]
The headlines of the leading newspapers on 26 February 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Trump administration’s antagonistic attitude towards multilateral institutions and global climate commitments is likely to hinder South Africa’s financing of its Fair Energy Transfer Partnership. The minister of Electricity and Energy, Kgosientsho Ramokgopa, says the US is one of the […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 26 Februarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Trump-administrasie se antagonistiese houding teenoor multilaterale instellings en globale klimaatverpligtinge sal waarskynlik Suid-Afrika se finansiering van sy Billike Energie-oordragsvennootskap belemmer. Die minister van Elektrisisteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa sê die VSA is een van die grootste befondsers. # […]
The headlines of the leading newspapers on 25 February 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports Health minister Aaron Motsoaledi has defended the government’s delayed implementation of the Health Market Inquiry’s recommendations. He says it was hampered by the Covid-19 pandemic and budget constraints. # And the Netwerk24 website: Firstly, reports about the implementation of phase […]