Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 22 Augustus 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Konstitusionele Hof sal ‘n finale uitspraak lewer oor die Mededingingskommissie se dekade lange stryd om plaaslike en internasionale banke wat beskuldig word dat hulle die rand gemanipuleer het, te vervolg. Dit volg na ‘n drie dae lange verhoor, […]
The headlines of the leading newspapers on 21 August 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the representatives of world banks are trying to convince Constitutional Court judges that the Competition Commission should be prohibited from prosecuting them over a decade-old rand manipulation saga. # And the Netwerk24 website: Reports president Cyril Ramaphosa is in Japan […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 21 Augustus 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die regspanne van wêreldbanke probeer die Konstitusionele Hof se regters oortuig dat die Mededingingskommissie verbied moet word om hulle te vervolg oor ‘n dekade-oue rand-manipulasie-sage. # En die Netwerk24-webblad: Berig president Cyril Ramaphosa is in Japan om die handels- […]
The headlines of the leading newspapers on 20 August 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Competition Commission has argued in the Constitutional Court that Standard Bank, FirstRand, and Nedbank must answer for allegations of rand manipulation. The regulator says the three lenders, along with dozens of their international counterparts, must be held accountable without […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 20 Augustus 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Mededingingskommissie het in die Konstutusionele Hof aangevoer Standard Bank, FirstRand en Nedbank moet antwoorde gee oor bewerings van randmanipulasie. Die reguleerder sê die drie leners, saam met dosyne van hul internasionale eweknieë, moet sonder uitsondering aanspreeklik gehou word. […]
The headlines of the leading newspapers on 19 August 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports, Absa’s new CEO, Kenny Fihla, is working on a strategic plan aimed at deepening the bank’s pan-African presence. Fihla, who has been in the role for two months, said the group has the tools to do business successfully at home […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 19 Augustus 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die nuwe uitvoerende hoof van Absa, Kenny Fihla, werk aan ‘n strategiese plan wat daarop gemik is om die bank se pan-Afrikaanse teenwoordigheid te verdiep. Fihla, wat twee maande in die rol is, het gesê die groep het die […]
The headlines of the leading newspapers on 18 August 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Department of Minerals and Petroleum Resources says a recent Western Cape court ruling that overturned the government’s authorisation for drilling in the sea at Mossel Bay by TotalEnergies is harming South Africa’s competitiveness. # And the Netwerk24 website: Firstly, […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 18 Augustus 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Departement van Minerale en Petroleumbronne sê ‘n onlangse Wes-Kaapse hofuitspraak wat die regering se magtiging vir boorwerk in die see by Mosselbaai deur TotalEnergies tersyde stel, benadeel Suid-Afrika se mededingendheid. # En die Netwerk24-webblad: Berig eerstens oor die […]