# CapeNature het die publiek aangemoedig om waaksaam te bly terwyl voëlgriep steeds seevoëls en ander wilde voëls langs die Wes-Kaapse kus raak. Die bewaringsagentskap raai mense aan om nie aan siek of dooie voëls te raak nie, troeteldiere van hulle weg te hou, en waarnemings aan die betrokke owerhede te rapporteer. Luke Folb van CapeNature sê menslike infeksies is steeds skaars, maar raai die publiek aan om kontak met besmette voëls te vermy:
CapeNature waarsku publiek terwyl seevoëls steeds deur voëlgriep geraak word [KLANK]
ENG FolbOnSeabirds