Skip to content

CapeNature sê die onwettige en wrede behandeling van natuurlewe sal nie geduld word nie [KLANK]

# CapeNature verwelkom die suksesvolle vervolging en vonnis van ‘n 38-jarige Mosambiekse burger, Gustigu Mthini, wat op vier aanklagte skuldig bevind is na ‘n gewelddadige aanval op ‘n beskermde gevlekte ooruil in Kaapstad vroeër vanjaar. Hy is skuldig bevind vir die onwettige jag van ‘n beskermde voël, die onwettige jag deur ‘n verbode jagmetode, dieremishandeling en immigrasie-oortredings. Petro van Rhyn van CapeNature sê alle diere het ‘n rol te speel in die onderhoud van die balans van Suid-Afrika se ekostelsels:

AFR VanRhynOnProtectedAnimals