Skip to content

Cachalia sê vermoorde polisiebeamptes is simbole van opoffering en toewyding aan plig [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die verlies van ʼn polisiebeampte moet as ʼn misdaad teen die staat beskou word. In die 2024/2025-boekjaar het 27 polisiebeamptes hul lewens in die uitvoering van hul pligte verloor. Hy het Sondag by die jaarlikse Suid-Afrikaanse Polisiediens se Herdenkingsdag by die Uniegebou in Pretoria gepraat. Cachalia sê die beamptes wat tydens die uitvoering van hul pligte sterf, is ʼn voorbeeld van dapperheid, opoffering en diens aan die nasie:

ENG CachaliaOnLossOfOfficers