# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, waarsku rampokkery is nie gewone misdaad nie maar ‘n bedreiging vir nasionale sekerheid. Cachalia het in Kaapstad beklemtoon dat die ontplooing van die weermag nie op hierdie stadium oorweeg word nie. Hy waarsku bendelede om nie gemeenskappe te benadeel of staatinstellings aan te val nie en sê anti-bendemaatreëls sal geneem word om bestendigheid en veiligheid in gemeenskappe te herstel:
Cachalia sê rampokkery is ‘n nasionale bedreiging [KLANK]
ENG-CachaliaOnThreat