# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, se media-inligtingsessie in Julie was onvanpas. Die komitee is in die lewe geroep na Mkhwanazi se bewerings van korrupsie, kriminele infiltrasie en politieke inmenging in die polisie. Cachalia het erken dat hoewel senior amptenare moedig moet wees wanneer stelsels misluk, openbare verklarings van hierdie aard die risiko loop om gesag te ondermyn:
Cachalia sê Mkhwanazi se media-inligtingsessie was onvanpas [KLANK]
ENG CachaliaOnBriefing