Skip to content

Bykans 5 000 Kaapse leerders het al by loopbaanekspo’s gebaat [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Direktoraat Gemeenskapsdienste en Gesondheid het in die afgelope vier maande 12 loopbaanekspo’s aangebied. Die ekspo’s, wat deur die Departement van Gemeenskaps-, Kuns- en Kultuurbou van die stad georganiseer is, het al bykans vyf-duisend-leerders bevoordeel. Lid van die Burgemeesterskomitee vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê meer biblioteke sal gedurende die loop van die jaar ekspo’s aanbied:

ENG FrancineonCareerExpos