# Business Leadership South Africa sê die toekenning van elf spoorgleuwe aan privaat operateurs is ‘n belangrike stap vorentoe vir Suid-Afrika se logistieke plan, maar benodig volgehoue momentum om suksesvol te wees. In haar weeklikse nuusbrief, sê uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, dat die ontwikkeling, wat samewerking met Transnet benodig, kan spoorvolumes verhoog, logistieke kostes verminder, en verkeersopeenhoping op die paaie verminder, en werksgeleenthede skep. Mavuso beklemtoon dat vinnige implimentering, wat belyn is met hawe- en grens-verbeterings, noodsaaklik is vir doeltreffende en groei-gedrewe logistieke stelsels.
Business Leadership SA vra volgehoue momentum met vraglogistiekplan