Skip to content

Business Leadership SA stel digitale platform bekend om SA se ekonomiese hervormings te monitor [SOUND]

# Business Leadership South Africa het die hervorming-opsporing-stelsel bekendgestel, ‘n aanlynplatform wat die vordering van bykans 240 regeringshervormings monitor, wat die ekonomie, regering en strafregspleging raak. Die eerste oorsig het 26 voltooide hervormings aangeteken, 59 met sterk vordering, 108 op koers maar wat nog aandag benodig; en 19 wat voor groot struikelblokke staan, met noemenswaardige mylpale in elektrisiteit-, finansies en regeringshervormings. BLSA se uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, sê die platform help sakeleiers om ingeligte besluite te neem:

 

ENG MavusoOnTracker