# Die omstrede profeet Shepherd Bushiri het senior Suid-Afrikaanse polisiebeamptes daarvan beskuldig dat hulle in 2016 12-miljoen-rand as ‘n beskermingsfooi geëis het. Bushiri het tydens ‘n kerkdiens beweer die beamptes, onder andere “Generaal Sibiya”, het omkoopgeld gevra om sy saak te laat verdwyn en later teen hom gedraai. Bushiri beweer hy het die saak by die Onafhanklike Polisiedirektoraat aangemeld, maar niks het gebeur nie. Hy sê toenemende dreigemente het hom uiteindelik gedwing om in 2020 vir veiligheid na Malawi te vlug:
Bushiri beskuldig senior polisie van afpersingskomplot van R12 miljoen [KLANK]
ENG-BushiriOnSibiya