# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, het die voortgesette onwettige ontginning van sand in die Soutpanspruitrivier in Soshanguve veroordeel. Sy sê mense aan die rivieroewer verkoop die sand teen 400-rand per vrag. Afgesien van gronderosie en die beskadiging van die natuurlike omgewing, lei dit ook tot die verlaging van die watervlak en swakker gehalte van water en die waterverskaffing. Moya sê ‘n spesiale permit is nodig vir die ontgin van sand:
Burgemeester van Tshwane veroordeel voortgesette onwettige ontginning van sand in Soshanguve [KLANK]
ENG NasiphionSandMining