# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê die metro se kapitale begroting het nie by die omvang van ontwikkeling bygehou nie. Suid-Afrika se hoofstad het ondernemings van 86-miljard-rand verseker om met die opgradering van die metro, ekonomiese groei en werkskepping te help. Moya sê met die huidige pas van belegging, sal dit 36 jaar neem om die infrastruktuur te befonds wat Tshwane in die volgende dekade nodig het. Sy sê die gaping kan nie net deur openbare befondsing oorbrug word nie:
Burgemeester sê Tshwane se kapitale begroting het nie by omvang van ontwikkeling bygehou nie [KLANK]
ENG NasiphionCapitalBudget