Skip to content

Buitelandse Sake se direkteur-generaal sê gebeure in Gaza is ‘n ongekende humanitêre ramp [KLANK]

# Die direkteur-generaal van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Zane Dangor, sê Israel het al te lank blatant die bevele van die Internasionale Geregshof blatant geïgnoreer in stryd met internasionale reg. Hy het die Noodkonferensie van die Haagse Groep in Colombië toegespreek om die volksmoord in Gaza te stop. Dangor sê Israel gaan voort met sy geweld teen Palestyne, met gedwonge ontruimings en geteikende aanvalle op skole en mediese fasiliteite aan die orde van die dag. Hy sê dit is ‘n ongekende humanitêre ramp:

ENG ZaneonPalestinians