Skip to content

Build One SA vier fiskale raamwerk-ooreenkoms sonder BTW-verhoging [KLANK]

# Build One South Africa sê die terugtrekking van die voorgestelde BTW-verhoging is ’n oorwinning vir beginselvaste leierskap en samewerkende regering. Die party glo hulle het ’n sleutelrol gespeel in die onderhandelinge wat daartoe gelei het dat minister van Finansies, Enoch Godongwana, die besluit omgekeer het, met verantwoordelike partye wat saamgewerk het om sukkelende huishoudings te beskerm. Leier van die party, Mmusi Maimane sê die uitkoms bewys dat beginselvaste onderhandelinge werk wanneer die Parlement die mense eerste stel:

ENG MaimaneOnFrameworkDeal