# Die Johannesburgse Landdroshof het die borgtogaansoek van die omstrede sakeman van Noordwes, Brown Mogotsi, tot volgende Maandag uitgestel. Hy is Vrydag in hegtenis geneem nadat hy voor die Madlanga-kommissie getuig het. Mogotsi word beskuldig van verskeie oortredings nadat hy in November na bewering ‘n sluipmoordpoging op homself versin het in Vosloorus, Gauteng. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê meer aanklagte kan bygevoeg word, en waarsku mense om nie vals sake te open nie:
Brown Mogotsi se borgtogverhoor uitgestel tot volgende Maandag [KLANK]
ENG-MatheOnMogotsiCase