Skip to content

Brown Mogotsi se borgtogverhoor uitgestel tot Donderdag [KLANK]

# Die saak teen die vermeende politieke tussenganger Brown Mogotsi is tot Donderdag uitgestel vir die bevestiging van sy adres. Mogotsi, wat vandag in die Johannesburgse Landdroshof verskyn het, staan ​​tereg op aanklagte van regsverydeling en vuurwapenverwante oortredings. Die staat beweer hy het ’n sluipmoordpoging op homself nagemaak en het probeer om ‘n ondersoekbeampte om te koop. Mogotsi se prokureur, William Sekgatja, weerlê egter die bewerings en ontken enige oortreding:

ENG SekgatjaOnAllegations