Skip to content

Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg hervat werksaamhede [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg het sy werksaamhede  hervat nadat die pomp vir onbehandelde water herstel is. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die aanleg het Woensdag ‘n meganiese probleem by sy aanleg ondervind, met die gevolg dat onbehandelde water nie gepomp kon word nie. Hy sê die watervlakke van die opgaartenks in Bronkhortspruit, Zithobeni en Ekandustria het intussen verbeter:

ENG MashigoONOperations