Skip to content

Britse speurder prys SA en Zimbabwe na voortvlugtige se inhegtenisneming [KLANK]

# ‘n Senior Britse speurder, Lee Martins, het die Suid-Afrikaanse owerhede geprys na die inhegtenisneming van die moordverdagte, Mark Tshuma, in Johannesburg. Tshuma word in Brittanje gesoek vir die moord op sy vrou, Ntobeko Zandile Tshuma, en hul twee dogters. Martins sê Tshuma het deur Dubai uit Brittanje gevlug voordat hy tussen Suid-Afrika en Zimbabwe gereis het. Hy sê hulle is nou besig om sy uitlewering aan Brittanje te bewerkstellig:


ENG-MartinOnFugitive