# Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n veiligheidsherroeping van Bridgestone Duravis R660 Eco-bande aangekondig. Die bande wat op sommige Ford- en Volkswagen-ligte handelsvoertuie gemonteer is, is glo meer geneig tot snye en skade wat tot loopvlakskeiding kan lei en voertuigbeheer kan beïnvloed, en die risiko van ongelukke verhoog. Die bande is tussen Oktober 2023 en November 2025 in Suid-Afrika verkoop. Phetho Ntaba van die kommissie het verbruikers aangespoor om die betrokke bande onmiddellik te laat vervang:
Bridgestone-bande herroep vir moontlike loopvlakfoute [KLANK]
ENG NtabaOnBridgestone