# Brandbestryders van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit en CapeNature maak goeie vordering met die brand wat hoog in die berge van die Du Toitskloof-pas woed. Die brand wat gistermiddag op privaat grond uitgebreek het, het oor ʼn groot gebied versprei en veroorsaak dat die pas, wat ook die ou tonnel genoem word, gesluit is. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê brandbestryders doen hul werk onder uitdagende omstandighede:
Brandbestryders maak goeie vordering met brand op Du Toitskloof-pas [KLANK]
AFR OttoOnKloofFire