# Die SAPD-adjudantoffisier Boy Phakula het voor die Madlanga-kommissie getuig van bewerings dat die 715-kilogram kokaïen wat tydens die Aeroton-inbraak gekonfiskeer is, aan die senior misdaadintelligensiebaas, Feroz Khan behoort het. Die Valke het in 2021 die besending onderskep wat uit Brasilië gestuur en in Aeroton gevind is. Twee SAPD-beamptes en ‘n Gautengse verkeershoof is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering die dwelms probeer steel het. Hy sê die bewerings het van polisiebeamptes gekom na die arrestasies:
Boy Phakula beweer Aeroton-dwelms met Generaal Khan verbind [KLANK]
ENG-PhakulaOnKhan2