# Build One South Africa vra dat alle regeringskontrakte en verkrygingsrekords waarby Moriel Infrastructure Group betrokke is, onmiddellik bekendgemaak word. Dit volg na ʼn video waarop sy stigter en voorsitter, Lawrence Chamurwa Mudzinganyama, vermoedelik vroue by die Vlamo-restaurant in Sandton met geweld dreig. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap se raad opdrag gegee om alle kontrakte met Moriel te hersien. BOSA se adjunkleier, Nobuntu Hlazo-Webster, sê hulle verwelkom minister Creecy se opdrag aan SANRAL:
BOSA vra volle bekendmaking van regeringskontrakte aan Moriel Infrastructure Group [KLANK]
ENG WebsterONInfrastructure